AFGRI
BEAN
07 Me
-
8335,2
107,20
CORN
07 Me
-
3402,8
56,80
SOYA
07 Me
-
9072,4
123,40
SUNS
07 Me
-
9090,2
83,20
WEAT
07 Me
-
6360
106,00
WMAZ
07 Me
-
5115
-58,00
YMAZ
07 Me
-
4172,2
25,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Apr
-
154,06
0,00
Ave Wool - RWS
26 Apr
-
171,85
0,00
Beeste A2/3
26 Apr
-
54,73
-0,19
Beeste AB2/3
26 Apr
-
51,51
-1,39
Beeste B2/3
26 Apr
-
43,55
-1,31
Beeste C2/3
26 Apr
-
43,03
0,18
Bevrore Hoender
26 Apr
-
35,25
0,57
Bokkies (onder 30 kg)
26 Apr
-
49,36
-0,07
Bokooie
26 Apr
-
44,55
1,09
Feeder Lamb (Dual Purpose)
26 Apr
-
37,65
-1,32
Groot (meer as 40 kg)
26 Apr
-
48,74
0,38
Hoender (IQF)
26 Apr
-
31,62
0,57
Medium (30-40kg)
26 Apr
-
46,21
1,84
Mohair
16 Apr
-
401,17
0,00
Pork Average
26 Apr
-
31,31
0,75
Poultry Average
26 Apr
-
34,06
0,49
Sheep A2/3
26 Apr
-
82,98
0,98
Sheep AB2/3
26 Apr
-
75,47
10,59
Sheep B2/3
26 Apr
-
55,1
0,87
Sheep C2/3
26 Apr
-
55,51
0,86
Spekvarke
26 Apr
-
30,42
0,09
Varkwors
26 Apr
-
23,78
0,00
Vars Hoender
26 Apr
-
35,32
0,34
Vleisvarke
26 Apr
-
30,86
0,08
Weaners (200-250kg)
26 Apr
-
32,23
0,08
Deel

2024 Logix IQ-seminaar: ‘Veerkragtige veeproduksie in 'n veranderende wêreld’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sybrand se pa, André, het voor die droogte ’n Nguni-stoetery gehad. Hoewel baie van die beeste nie die droogte oorleef het nie, teel hulle nou weer mooi aan.  FOTO: 
SYBRAND VENTER
Sybrand se pa, André, het voor die droogte ’n Nguni-stoetery gehad. Hoewel baie van die beeste nie die droogte oorleef het nie, teel hulle nou weer mooi aan. FOTO: SYBRAND VENTER
SA Stamboek bied op 30 April ’n eendagseminaar by Monte Bello in Bloemfontein aan vir veeprodusente regdeur die waardeketting.

Suid-Afrikaanse veeprodusente kry te doen met voortdurend veranderende omgewings, waaronder politieke, maatskaplike, ekonomiese en fisiese veranderings. Vinnige wetenskaplike en tegnologiese ontwikkelings kan ook beskou word as ’n groot bedreiging, kwessie of iets wat benut kan word.

Dr. Japie van der Westhuizen, hoofbestuurder van Stamboek SA, meen boere wat die seminaar bywoon, moet hulself oopstel vir kennis en insig oor al die onderwerpe wat bespreek gaan word. “Dan is die kans baie beter dat jy veerkragtig gaan wees, teenoor iemand wat net op sy eie aankarring met sy ou manier van doen. Wees oop vir nuwe idees, wend nuwe tegnologie aan, luister vir die mense wat ervaring en kennis het.”

Die opwindende deelname van die besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit se Agri Indaba het die belofte van oop debat en die uitruil van idees om planne te vorm op die pad van veerkragtigheid.

Getrou aan Stamboektradisie sal die kundiges hul ervaring en kennis oordra oor die nuutste ontwikkelings wat beskikbaar is vir telers, produsente en besluitnemers in die veebedryf.

"Dit is die ideale geleentheid om na ware kundiges op hul gebied te luister, mense met die regte agtergrond en uitgebreide ervaring. Dit is ook ’n geleentheid om by te dra en by mekaar te leer,” sê Japie.

Vir diegene wat nie met hul mede-veeprodusente kan skouers skuur en R300 kan betaal nie (drankies en ’n ligte middagete ingesluit), word die geleentheid geskep om gratis aanlyn aan te sluit. Klik hier om dit aanlyn by te woon.

"Ek dink een van die belangrike boodskappe wat ek graag met die seminaar sal wil oordra, is dat hoewel ons ideologies van mekaar kan verskil, moet ons gesamentlik en as ’n eenheid veerkragtig wees as ons ekonomies wil oorleef," se Japie.

“Die hoofdoel van die seminaar sal wees om die onderliggende hoekstene te bekyk om veerkragtigheid te verseker wat hierdie probleme die hoof kan bied.”

Die inleidende video vir die seminaar kan op YouTube gekyk word.

Registrasie

Die beste opsie is om op 30 April by Monte Bello Estate, Bloemfontein, te wees om van 07:45-08:30 te registreer. SA Stamboek is tans besig om ’n aanlyn fasiliteit op te rig om vooraf te bespreek en te betaal, maar diegene wat wil seker maak dat hulle dit nie misloop nie, kan Elsa van den Berg kontak by elsa@studbook.co.za, 051 410 0970.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
34% - 27 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
20% - 16 stemme
Filtrasie-oplossings
8% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
18% - 14 stemme
Diefstalbekamping
11% - 9 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
6% - 5 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
3% - 2 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.47
+0.1%
Rand - Pond
23.16
+0.3%
Rand - Euro
19.87
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Platinum
954.80
-1.2%
Palladium
971.50
-1.2%
Goud
2,315.84
-0.3%
Silwer
27.23
-0.8%
Brent-ruolie
83.33
+0.4%
Top-40
70,717
+0.1%
Alle aandele
76,884
+0.1%
Hulpbronne 10
60,679
-1.2%
Industriële 25
107,450
+0.3%
Finansiële 15
16,697
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir hengel,kook en die lewe. Ex soldaat met bietjie oorlog letsels
Ek is net Wie ek is, vat my of Los my. Die wat my ken weet my woord is my eer, het n kleintjie aan lieg en skinder en neer kyk op Ander.
Ek is besig om te skryf aan my nuwe hoofstuk....opsoek na mede hoofkarakter in my outobiografie
Ek is 'n hopeless romantic wat nogsteeds glo in happy endings. Die 90's tipe verhoudings laat my hart warm klop. Ek is fun loving, passievol, intens en die kleiner...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot