AFGRI
BEAN
27 Me
-
8397
0,00
CORN
27 Me
-
3565
-29,00
SOYA
27 Me
-
9138,8
88,80
SUNS
27 Me
-
8945
-71,00
WEAT
27 Me
-
6650
47,00
WMAZ
27 Me
-
4929
-139,00
YMAZ
27 Me
-
4032
-29,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Me
-
148,52
1,37
Ave Wool - RWS
17 Me
-
165,78
1,77
Beeste A2/3
17 Me
-
55,18
-0,11
Beeste AB2/3
17 Me
-
53,13
0,24
Beeste B2/3
17 Me
-
46,93
1,33
Beeste C2/3
17 Me
-
43,76
0,54
Bevrore Hoender
17 Me
-
34,89
0,04
Bokkies (onder 30 kg)
17 Me
-
49,82
0,27
Bokooie
17 Me
-
37,41
-3,33
Feeder Lamb (Dual Purpose)
17 Me
-
40,42
-0,25
Groot (meer as 40 kg)
17 Me
-
39,82
-3,04
Hoender (IQF)
17 Me
-
30,81
1,22
Medium (30-40kg)
17 Me
-
46,36
2,45
Mohair
17 Me
-
392,62
0,00
Pork Average
17 Me
-
31,09
0,46
Poultry Average
17 Me
-
33,6
0,53
Sheep A2/3
17 Me
-
82,69
-1,46
Sheep AB2/3
17 Me
-
63,71
-0,90
Sheep B2/3
17 Me
-
53,18
0,41
Sheep C2/3
17 Me
-
54,92
-0,72
Spekvarke
17 Me
-
30,8
0,25
Varkwors
17 Me
-
23,99
-0,24
Vars Hoender
17 Me
-
35,1
0,32
Vleisvarke
17 Me
-
31,37
0,66
Weaners (200-250kg)
17 Me
-
32,15
0,19
Deel

SA se vrugbaarste koeie: Aanpasbare diere waarborg sukses

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sussex se Elite-koei, CC 130032, met haar agtste kalf. Dit is haar vyfde bulletjie. Foto’s: Verskaf
Sussex se Elite-koei, CC 130032, met haar agtste kalf. Dit is haar vyfde bulletjie. Foto’s: Verskaf

Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardogter wy hulle die afgelope bykans drie dekades aan fieterjasievrye stoetteling.

Die stoetery word ongeveer 30 km noord van Bloemfontein aan die Modderrivier bedryf. Tef word vir wintergebruik geplant om hooi vir die speenverse te produseer. Die stoet wei uitsluitlik op rooigrasveld met slegs ’n standaardlek in die somer en winter.

Geen bees word gepamperlang nie en hulle kan dus oral aanpas. Dit geld ook die stoetery se Elitekoei, CC 130032, wat in geen opsig anders as die ander koeie in die stoetery behandel word nie. Buiten haar vrugbaarheid en bogemiddelde moedereienskappe het sy ook die groeivermoë om swaar kalwers te speen.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Gaan jy Woensdag stem?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja
92% - 34 stemme
Nee
8% - 3 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.39
+0.1%
Rand - Pond
23.48
+0.0%
Rand - Euro
19.96
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Platinum
1,064.30
+2.9%
Palladium
994.00
+2.7%
Goud
2,351.00
+0.8%
Silwer
31.71
+4.5%
Brent-ruolie
82.12
+0.9%
Top-40
72,559
-0.3%
Alle aandele
78,921
-0.3%
Hulpbronne 10
62,969
+0.6%
Industriële 25
109,532
-0.3%
Finansiële 15
17,063
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons word een
Ek is jonk en gesond. Is rustig en vredeliewend. Glo in opregtheid. Eerlikheid is bo aan my lys. Ek glo in ń verhouding met een vrou. Ek hou van om by die huis te wees....
Ek is besig om te skryf aan my nuwe hoofstuk....opsoek na mede hoofkarakter in my outobiografie
Ek is 'n hopeless romantic wat nogsteeds glo in happy endings. Die 90's tipe verhoudings laat my hart warm klop. Ek is fun loving, passievol, intens en die kleiner...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot