AFGRI
BEAN
17 Me
-
8135
0,00
CORN
17 Me
-
3334
0,00
SOYA
17 Me
-
8716
0,00
SUNS
17 Me
-
8920
0,00
WEAT
17 Me
-
6413
0,00
WMAZ
17 Me
-
4928
0,00
YMAZ
17 Me
-
3964
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Apr
-
154,06
5,74
Ave Wool - RWS
26 Apr
-
171,85
5,64
Beeste A2/3
03 Me
-
54,92
0,06
Beeste AB2/3
03 Me
-
52,9
-0,17
Beeste B2/3
03 Me
-
44,86
-2,73
Beeste C2/3
03 Me
-
42,85
-0,75
Bevrore Hoender
03 Me
-
34,68
-0,21
Bokkies (onder 30 kg)
03 Me
-
49,43
-1,28
Bokooie
03 Me
-
43,46
1,40
Feeder Lamb (Dual Purpose)
03 Me
-
38,97
-1,24
Groot (meer as 40 kg)
03 Me
-
48,36
1,59
Hoender (IQF)
03 Me
-
31,05
0,04
Medium (30-40kg)
03 Me
-
44,37
-1,95
Mohair
16 Apr
-
401,17
0,00
Pork Average
03 Me
-
30,56
-0,11
Poultry Average
03 Me
-
33,57
-0,09
Sheep A2/3
03 Me
-
82
-1,00
Sheep AB2/3
03 Me
-
64,88
2,13
Sheep B2/3
03 Me
-
54,23
0,33
Sheep C2/3
03 Me
-
54,65
2,45
Spekvarke
03 Me
-
30,33
-0,06
Varkwors
03 Me
-
23,78
-0,95
Vars Hoender
03 Me
-
34,98
-0,12
Vleisvarke
03 Me
-
30,78
-0,17
Weaners (200-250kg)
03 Me
-
32,15
-0,29
Deel

Bring jou sambreel en baadjie na Nampo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kans is goed dat reën op 14 en 15 Mei 2025, tydens die 56ste Nampo-oesdag, by Bothaville kan val. Foto: Nampo/Facebook
Die kans is goed dat reën op 14 en 15 Mei 2025, tydens die 56ste Nampo-oesdag, by Bothaville kan val. Foto: Nampo/Facebook
Hoewel temperature van tot bo 30 °C dié week in dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap kan voorkom, gaan die temperature net voor die begin van Nampo skerp daal en ligte reën kan ook val.

Besoekers aan die 56ste Nampo-oesdag kan gerus maar hul sambrele saambring, want donderstorms met ligte neerslae word vir 14 en 15 Mei in die distrik van Bothaville voorspel.

Weermodelle dui tans dat slegs ligte reën verwag word en dat dit nie aanhoudend gaan val nie, maar eerder gedurende die donderbuie sal val. Besoekers en uitstallers moet vir dié twee dae hul sambrele byderhand hou. Hoewel die gemiddelde windsnelhede vir volgende week laag is, sê Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, kan rukwinde tydens die donderstorms voorkom.

Abnormale hitte vir dié tyd van die jaar sal vandeesweek in groot dele van die land ondervind word, en in dele in onder meer die Vrystaat en die Noord-Kaap sal maksimum temperature van tussen 30 °C en 35 °C of selfs hoër kan voorkom.

Skerp daling in temperature

Die temperature sal na verwagting vanaf 13 Mei skerp daal. Dagtemperature kan met tussen 5 °C en 8 °C daal in die week van 13 tot 17 Mei, veral rondom Dinsdag 14 Mei wanneer die dagtemperature tot net bo 20 °C by Bothaville kan daal. 

Die nagtemperature sal tot onder 5 °C daal en dit sal die koudste rondom 15, 16 en 17 Mei wees. Ligte ryp is ook volgende week moontlik. Van den Berg sê daar moet in ag geneem word dat temperature van 5 °C by ’n weerstasie, waar die temperatuur op ’n hoogte van tot 1,2 m gemeet word, op die grondoppervlak reeds tot by vriespunt kan daal. Grasbedekkings kan ook veroorsaak dat temperature nog laer daal as op kaal gekompakteerde grond kan daal.

Die nagte gaan dus redelik koud wees in die omgewing van Bothaville. Moet dus nie jou baadjie by die huis los as jy Nampo toe gaan nie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
35% - 33 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
18% - 17 stemme
Filtrasie-oplossings
6% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
17% - 16 stemme
Diefstalbekamping
12% - 11 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
8% - 8 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
4% - 4 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewe en laat leef
Wat se mens van jouself. God is eerste in my lewe. Dankbaar en positief. Ek is baie geseend met alles in my lewe. Waardeer die klein goed in die lewe
Smile and the world Smiles with you
Spontane persoonlikheid. Eerlik Love die buite lug, kamp, see. Lief vir swem. En wil n goeie vrou wees vir die regte man
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot