AFGRI
BEAN
28 Me
-
8415
0,00
CORN
28 Me
-
3351
0,00
SOYA
28 Me
-
9030
0,00
SUNS
28 Me
-
8803
0,00
WEAT
28 Me
-
6599
0,00
WMAZ
28 Me
-
4910
0,00
YMAZ
28 Me
-
3981
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Me
-
148,52
1,37
Ave Wool - RWS
17 Me
-
165,78
1,77
Beeste A2/3
17 Me
-
55,18
-0,11
Beeste AB2/3
17 Me
-
53,13
0,24
Beeste B2/3
17 Me
-
46,93
1,33
Beeste C2/3
17 Me
-
43,76
0,54
Bevrore Hoender
17 Me
-
34,89
0,04
Bokkies (onder 30 kg)
17 Me
-
49,82
0,27
Bokooie
17 Me
-
37,41
-3,33
Feeder Lamb (Dual Purpose)
17 Me
-
40,42
-0,25
Groot (meer as 40 kg)
17 Me
-
39,82
-3,04
Hoender (IQF)
17 Me
-
30,81
1,22
Medium (30-40kg)
17 Me
-
46,36
2,45
Mohair
17 Me
-
392,62
0,00
Pork Average
17 Me
-
31,09
0,46
Poultry Average
17 Me
-
33,6
0,53
Sheep A2/3
17 Me
-
82,69
-1,46
Sheep AB2/3
17 Me
-
63,71
-0,90
Sheep B2/3
17 Me
-
53,18
0,41
Sheep C2/3
17 Me
-
54,92
-0,72
Spekvarke
17 Me
-
30,8
0,25
Varkwors
17 Me
-
23,99
-0,24
Vars Hoender
17 Me
-
35,1
0,32
Vleisvarke
17 Me
-
31,37
0,66
Weaners (200-250kg)
17 Me
-
32,15
0,19
Deel

KYK | Boereplanne bring sakegeleenthede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter-Louw van der Merwe van Reitz wat as skoolseun met sy braairooster aan die Boereplan-kompetisie deelgeneem het.
Pieter-Louw van der Merwe van Reitz wat as skoolseun met sy braairooster aan die Boereplan-kompetisie deelgeneem het.
Vir dié student het Boereplanne lekker geld in die sak gebring toe hy as skoolseun sy plan vir die Nampo-oesdag ingeskryf het.

Pieter-Louw van der Merwe van Driehoek-boerdery buite Reitz in die Vrystaat het twee jaar gelede as gr.11-leerling ’n plan bedink om vleisbraai ’n bietjie makliker te maak. ’n Jaar later het hy sy Hardekool-roosters vir die Landbouweekblad-boereplannekompetisie op die Nampo-oesdag ingeskryf.

Hy is vandag ’n eerstejaarstudent aan Vrystaat Landbou in Bloemfontein en verkoop steeds sy roosters.

“Ek wil boer, maar ek is ook baie sakegerig” sê Pieter-Louw, wat saam met sy ma, Celeste, met mielies, sojabone, beeste en skape boer.

“Ek het met skape begin. Dit het my die kapitaal gegee vir ander goed, en toe begin ek die roosters maak.”

Boereplanne
Pieter-Louw van der Merwe se Hardekool-rooster wat goed verkoop nadat hy dit ingeskryf het vir die Boereplanne-kompetisie.

In die video vertel Pieter-Louw hoe sy rooster gebruik kan word om oor verskillende hitte te braai en om selfs ’n vleisbak op te sit om die kos warm te hou. Dit is geskik vir enige plek waar jy wil braai – van jou braaistoep tot langs ’n dam of in die veld.

Die Boereplanne-kompetisie was vir hom ’n uitstekende bemarkingsgeleentheid.

“Baie voete loop verby en daar is baie oë op jou produk. Ek het my sakekaartjie by die produk neergesit en hoewel ek nie gewen het nie, het ek baie meer braai-staanders daardie maand verkoop.

“Ek raai boere aan om in te skryf vir die kompetisie, nie net vir die prysgeld nie, maar ook vir die bemarkingsgeleentheid wat daarmee saamgaan.”

Skryf jou plan in

Maak ’n plan en skryf nog betyds jou boereplan vir vanjaar se Nampo-oesdag op Bothaville in. R50 000 is op die spel.

Dit kan enige toerusting wees wat aangewend kan word om probleme op ’n plaas aan te pak. Deelnemers kan in ses afdelings inskryf.

Vanjaar is ook plek gemaak vir produkte wat reeds kommersieel beskikbaar is. Hoewel die prysgeld nie in dié kategorie van toepassing is nie, gaan die wenner ’n gratis uitstalruimte van 10 m x 10 m op Nampo-2025 losslaan.

Om die inskrywing van die planne makliker te maak, word video-inskrywings aanvaar om boere te help vir wie dit moeilik is om hul inskrywing in Bothaville te kry. 

Klik HIER vir die reëls en om in te skryf. Inskrywings kan aan Wim Venter by wim@grainsa.co.za of Graan SA, Posbus 88, Bothaville9660, gestuur word. Rig verdere navrae aan lbw@landbou.com (https://www.landbou.com/)
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Gaan jy Woensdag stem?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja
92% - 35 stemme
Nee
8% - 3 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.37
+0.3%
Rand - Pond
23.47
+0.1%
Rand - Euro
19.98
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
1,051.85
-1.2%
Palladium
990.39
-0.4%
Goud
2,343.07
-0.4%
Silwer
31.34
-1.2%
Brent-ruolie
83.10
+1.2%
Top-40
72,559
0.0%
Alle aandele
78,921
0.0%
Hulpbronne 10
62,969
0.0%
Industriële 25
109,532
0.0%
Finansiële 15
17,063
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's enjoy life
I'm a relaxed and laid back person. I'm a good listener and love to communicate. I love to give flowers and small gifts to the one I love. Although I'm an...
Kom geniet die lewe saam met my!
Ek is 'n out going persoon. Hou van nuwe plekkies en restaurant te besoek. Ek hou van hiking en spinning by die gym en kan ook lekker koeke bak.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot