AFGRI
BEAN
07 Me
-
8340
112,00
CORN
07 Me
-
3405,4
59,40
SOYA
07 Me
-
8854
62,00
SUNS
07 Me
-
8960
154,00
WEAT
07 Me
-
6357,6
103,60
WMAZ
07 Me
-
5137
-36,00
YMAZ
07 Me
-
4246,2
17,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Apr
-
154,06
0,00
Ave Wool - RWS
26 Apr
-
171,85
0,00
Beeste A2/3
26 Apr
-
54,73
-0,19
Beeste AB2/3
26 Apr
-
51,51
-1,39
Beeste B2/3
26 Apr
-
43,55
-1,31
Beeste C2/3
26 Apr
-
43,03
0,18
Bevrore Hoender
26 Apr
-
35,25
0,57
Bokkies (onder 30 kg)
26 Apr
-
49,36
-0,07
Bokooie
26 Apr
-
44,55
1,09
Feeder Lamb (Dual Purpose)
26 Apr
-
37,65
-1,32
Groot (meer as 40 kg)
26 Apr
-
48,74
0,38
Hoender (IQF)
26 Apr
-
31,62
0,57
Medium (30-40kg)
26 Apr
-
46,21
1,84
Mohair
16 Apr
-
401,17
0,00
Pork Average
26 Apr
-
31,31
0,75
Poultry Average
26 Apr
-
34,06
0,49
Sheep A2/3
26 Apr
-
82,98
0,98
Sheep AB2/3
26 Apr
-
75,47
10,59
Sheep B2/3
26 Apr
-
55,1
0,87
Sheep C2/3
26 Apr
-
55,51
0,86
Spekvarke
26 Apr
-
30,42
0,09
Varkwors
26 Apr
-
23,78
0,00
Vars Hoender
26 Apr
-
35,32
0,34
Vleisvarke
26 Apr
-
30,86
0,08
Weaners (200-250kg)
26 Apr
-
32,23
0,08
Deel

Jacto staan by Nampo reg met spuit- en strooi-oplossings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jacto se standplaas op die Nampo-oesdag is ’n gewilde aandoenplek vir boere wat op soek is na nuwe spuite en strooiers. Hier kyk boere op laas jaar se skou na die indrukwekkende Uniport 5030 NPK. Foto: Marisa Beeton
Jacto se standplaas op die Nampo-oesdag is ’n gewilde aandoenplek vir boere wat op soek is na nuwe spuite en strooiers. Hier kyk boere op laas jaar se skou na die indrukwekkende Uniport 5030 NPK. Foto: Marisa Beeton
Jacto se klem daarop om goeie oplossings vir elke boer te bied, asook uitstekende klantediens, maak sy standplaas op Nampo ’n móét vir boere wat in die mark is vir gehalte-spuite en -strooiers.

Die Brasiliaanse maatskappy Jacto is reeds meer as 30 jaar lank op die Suid-Afrikaanse mark betrokke en is om goeie rede gewild onder boere. Die Nampo-oesdag is die ideale vertoonvenster waar dié vervaardiger sy produkte wat vir die plaaslike mark geskik is, ten toon kan stel, en waar sy kundiges boere kan help om oplossings vir hul spesifieke behoeftes te vind.

Tydens vanjaar se uitstalling sal die kollig op die Uniport 5030 NPK-kunsmisstrooier val. Hierdie strooier se eienskappe maak dit ’n noodsaaklike hulpmiddel vir die boer wat met presisie boer om koste te bespaar, terwyl hy ook sy grond bewaar.

“Die selfaangedrewe Uniport 5030 NPK is een van die toppresteerders in sy kategorie,” sê Walter Mosquini, Jacto se bestuurder vir internasionale markte.

“Dié strooier het ’n uitstekende toedieningswydte vir kunsmis en regstellende stowwe vir grondherstel, verhoogte beweegbaarheid vergeleke met ander soortgelyke werktuie, groter bedryfsdoeltreffendheid, en dit verminder oesskade.”

Die Uniport 5030 NPK het ’n 5 000 kg-kapasiteit en ’n toedieningswydte van tot 50 m. Die akkuraatheid en gehalte van toediening word behaal danksy die rotasiebeheer van die toedieningsband en die hoogte van die sluise wat outomaties oop- en toemaak.

Kom kyk self

Boere kan Jacto se standplaas besoek om te sien wat hierdie werktuig alles bied. Jacto se spesialiste wat by sy nywerheidsaanleg werk, asook plaaslike handelaars sal ook daar wees.

“Hierdie toegewyde span staan reg om klante die beste oplossings vir hul boerdery te bied,” sê Walter.

Die Uniport 5030 is slegs een van die uitstekende werk tuie wat Jacto aan boere bied. “Ons het ’n wye reeks spuite vir eenjarige gewasse, waaronder selfaangedrewe spuite, soos die Uniport 2030 en die Uniport 3030 Vortex. Daar is ook balkspuite, soos die Columbia AD 18, Uniport 4530, Advance 3000/24, Condor 1200, Condor BX en Condor 600/14.”

Vir meerjarige gewasse het Jacto die Arbus 4000, Arbus 2000/300, Arbus 1000 en Arbus 400. Hierdie spuite bied uitstekende kostevoordeel vir vrugteboere.

“Ons verskaf toerusting wat in die behoeftes van elke afsonderlike landbougroep voorsien. Dit wissel van toerusting met of sonder tegnologietoepassings wat geskik is vir kleinboere tot die gevorderdste tegnologie wat op die mark beskikbaar is vir die groter boere.”

Wat om te oorweeg

Die Nampo-oesdag is ’n geleentheid vir boere om op een plek inligting oor ’n spesifieke produk te kry en om dít wat die onderskeie vervaardigers bied, teen mekaar op te weeg. Walter se raad aan boere wat in die mark is vir nuwe spuit- of strooitoerusting is om eerstens te kyk na die klante- en naverkoopdiens wat die verskaffer bied. “Maak seker dat die ondersteuning geredelik beskikbaar sal wees waar jy ook al jou aankoop doen. Beoordeel ook die koste:voordeel-verhouding van die toerusting noukeurig.

“Wanneer jy ’n aankoop by Jacto oorweeg, evalueer die vlak van toewyding wat ons aan ons klante bied.”

Jacto het ’n onwrikbare klem op klantediens en die verbetering van bedryfsdoeltreffendheid in die veld. Die fundamentele beginsel by Jacto is om elke komponent en eenheid wat op ’n spuit of kunsmisstrooier aangebring word, vir maksimum intelligensie te optimaliseer.

As sodanig word die meeste komponente self ontwerp en vervaardig.

“Ons ontwerpers beoordeel elke komponent of stelsel noukeurig, met inagneming van nie net sy gebruiksduur en betroubaarheid nie, maar ook die gebruiksgemak vir operateurs. Die primêre onderskeidings tussen Jacto-werktuie en dié van ons mededingers is die langer gebruiksduur, vaartbelynde eenvoud in werking, intuïtiewe funksionaliteit, hoë betroubaarheid, minimale instandhouding en bedryfskoste, en geïntegreerde kenmerke vir presisieboerderytegnologie,” sê Walter.

Navrae: Web: jacto.com/africa
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
35% - 28 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
20% - 16 stemme
Filtrasie-oplossings
7% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
17% - 14 stemme
Diefstalbekamping
11% - 9 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
7% - 6 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
2% - 2 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.2%
Rand - Pond
23.16
+0.3%
Rand - Euro
19.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Platinum
979.06
+1.3%
Palladium
975.00
-0.9%
Goud
2,313.86
-0.4%
Silwer
27.25
-0.7%
Brent-ruolie
83.33
+0.4%
Top-40
70,790
+0.2%
Alle aandele
76,930
+0.2%
Hulpbronne 10
61,038
-0.6%
Industriële 25
107,159
+0.1%
Finansiële 15
16,711
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Looking for true love
I am hardworking, honest and are looking for someone to share happiness and true love with. I am here for the right reasons.
Wees net jouself
Dit is nou of nooit . Ek beskryf myself as 'n mense - mens. Ek praat beslis meer as 200 woordjies per dag en hou van eerlike, opregte en oop kommunikasie. Ekstrovert wat...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot