AFGRI
BEAN
17 Me
-
8135
0,00
CORN
17 Me
-
3334
0,00
SOYA
17 Me
-
8716
0,00
SUNS
17 Me
-
8920
0,00
WEAT
17 Me
-
6413
0,00
WMAZ
17 Me
-
4928
0,00
YMAZ
17 Me
-
3964
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Apr
-
154,06
5,74
Ave Wool - RWS
26 Apr
-
171,85
5,64
Beeste A2/3
03 Me
-
54,92
0,06
Beeste AB2/3
03 Me
-
52,9
-0,17
Beeste B2/3
03 Me
-
44,86
-2,73
Beeste C2/3
03 Me
-
42,85
-0,75
Bevrore Hoender
03 Me
-
34,68
-0,21
Bokkies (onder 30 kg)
03 Me
-
49,43
-1,28
Bokooie
03 Me
-
43,46
1,40
Feeder Lamb (Dual Purpose)
03 Me
-
38,97
-1,24
Groot (meer as 40 kg)
03 Me
-
48,36
1,59
Hoender (IQF)
03 Me
-
31,05
0,04
Medium (30-40kg)
03 Me
-
44,37
-1,95
Mohair
16 Apr
-
401,17
0,00
Pork Average
03 Me
-
30,56
-0,11
Poultry Average
03 Me
-
33,57
-0,09
Sheep A2/3
03 Me
-
82
-1,00
Sheep AB2/3
03 Me
-
64,88
2,13
Sheep B2/3
03 Me
-
54,23
0,33
Sheep C2/3
03 Me
-
54,65
2,45
Spekvarke
03 Me
-
30,33
-0,06
Varkwors
03 Me
-
23,78
-0,95
Vars Hoender
03 Me
-
34,98
-0,12
Vleisvarke
03 Me
-
30,78
-0,17
Weaners (200-250kg)
03 Me
-
32,15
-0,29
Deel

Teken nou in op Landbou.com en wen ’n R10 000-geskenkbewys van Safari Outdoor!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Teken in op Landbou.com en wen met Safari Outdoor.
Teken in op Landbou.com en wen met Safari Outdoor.
Nie net kry jy afslag op jou Landbou.com-intekening in Mei en Junie nie, maar jy staan ook die kans om ’n geskenkbewys van Safari Outdoor te wen. Glad nie te versmaai nie, sou ons sê!

Teken voor 30 Junie 2024 in op Landbou.com teen R50 per maand vir 12 maande en die geskenkbewys kan joune wees.

As intekenaar op Landbou.com kry jy nie net toegang tot die jongste landbounuus nie – jy kan ook die vorige uitgawes en die nuutste Landbouweekblad, asook spesiale tydskrifte, soos Boerekos, Vleis, Tegnologie, Boereplanne, Vee, Herlewingslandbou, African Farming en Country Cooking, lees!

’n Besoek aan een van Safari Outdoor https://safarioutdoor.co.za/ se ses winkels is enige buitelug-entoesias se droom. Hier sal jy van die beste en grootste handelsname se jagtoerusting, hengel- en kampeergerei, klerasie, selfverdedigingtoerusting en vele meer vind. 

Maak seker jy teken in met die korrekte e-posadres en selfoonnommer tydens die verifikasieproses. Een gelukkige nuwe intekenaar sal die R10 000-geskenkbewys van Safari Outdoor losslaan.

Die kompetisie om die geskenkbewys te wen, werk só:

  • Teken voor 30 Junie 2024 in op Landbou.com teen R50 per maand vir 12 maande met die promosiekode SafariOutdoor of klik HIER
  • Die kompetisie sluit op 30 Junie 2024.
  • Een wenner sal tydens ’n gelukstrekking aangewys word.
  • Die wenner sal op 10 Julie 2024 op Landbou.com en Landbouweekblad se Facebookblad bekend gemaak word.

Algemene bepalings en voorwaardes

  • Media24 is die kompetisie se promotor.
  • Die naam van die kompetisie is Teken in op Landbou.com en wen met Safari Outdoor.
  • Die kompetisie duur van 1 Mei tot 30 Junie 2024.
  • Die kompetisie bestaan uit ’n intekening op Landbou.com waar ’n e-posadres verskaf moet word om die intekening te kan aktiveer. As deel van die verifikasieproses sal deelnemers ook hul kontaknommer moet invoeg om in aanmerking te kom vir die geskenkbewys met ’n totale waarde van R10 000 met die komplimente van Safari Outdoor.
  • Personeel van Media24 en Safari Outdoor (asook hul gesinne) mag nie aan die kompetisie deelneem nie.
  • Persone moet 18 jaar of ouer wees om in te skryf. 
  • Die wenner sal telefonies in kennis gestel word.
  • Media24 sal ’n wenner drie keer gedurende kantoorure (09:00 tot 17:00) probeer kontak. As ons nie die persoon tydens een van die drie oproepe in die hande kan kry nie, sal ’n nuwe wenner getrek word.
  • Media24 en enige borge neem geen verantwoordelikheid vir enige aanspreeklikheid, skade of verlies (direk of indirek) wat uit deelname aan hierdie kompetisie mag voortspruit nie.
  • Deur aan hierdie kompetisie deel te neem, stem jy in dat Media24 en die borg jou af en toe mag kontak rakende promosies en ander bemarking wat vir jou relevant kan wees, onderhewig aan jou reg om sodanige promosies en bemarking van die hand te wys. Deur aan hierdie kompetisie deel te neem, stem jy in tot die verwerking van jou persoonlike inligting in ooreenstemming met die Media24-privaatheidsbeleid, wat by www.media24.com/privacy beskikbaar is.
  • Landbouweekblad en sy borge behou die reg voor om die kompetisie of enige pryse of enige aspek daarvan sonder kennisgewing, op enige tyd en om enige rede te verander, uit te stel, op te skort of te kanselleer. In die geval van sodanige wysiging, uitstelling, opskorting of kansellering stem jy in om afstand te doen van enige regte, belange of verwagtinge wat jy van Media24 of ons borge mag hê, en erken jy dat jy geen skadevergoeding teen ons en ons borge sal verhaal nie.
  • Besluite oor enige aangeleentheid rakende die kompetisie of hierdie bepalings en voorwaardes is finaal, en geen korrespondensie sal gevoer word nie.

Kompetisiereëls

  • Een geskenkbewys ter waarde van R10 000 van Safari Outdoor kan gewen word. Die geskenkbewys kan slegs vir die aankoop van produkte en toerusting by Safari Outdoor gebruik word.
  • ’n Persoon kan slegs een keer inskryf aangesien ’n e-posadres aan die intekening op Landbou.com gekoppel word.
  • Die wenner van die geskenkbewys mag nie sy intekening kanselleer voordat die intekentydperk van 12 maande verstryk het nie.
  • Die kompetisie is slegs oop vir Suid-Afrikaanse burgers.
  • Die geskenkbewys mag nie vir kontant geruil word nie.

Navrae: Stuur ’n e-pos na events@landbou.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
34% - 32 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
18% - 17 stemme
Filtrasie-oplossings
6% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
17% - 16 stemme
Diefstalbekamping
12% - 11 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
9% - 8 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
4% - 4 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.9%
Rand - Euro
19.97
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.29
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Platinum
1,094.50
+0.7%
Palladium
1,011.50
-0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my vir ewig, maar nie Desperaat
Ek is n gemaklike mens, geen fiterjasies. Dood gemiddeld en lief om te lewe. Soek iemand om my lewe te deel. Ek is n gevoelsmens, hou van sport. Lief vir die see en visvang....
Soek nog vir iets eg.
Eerlikheid is baie belangrik, vertroue, respek, Hou van buite lewe, tyd saam met my gesin. Wil 'n eerlike omgee man ontmoet wat nie agresief is nie, en wat my kinders sal...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot