AFGRI
BEAN
31 Me
-
8319
0,00
CORN
31 Me
-
3344
0,00
SOYA
31 Me
-
9112
0,00
SUNS
31 Me
-
8978
0,00
WEAT
31 Me
-
6685
0,00
WMAZ
31 Me
-
5102
0,00
YMAZ
31 Me
-
4039
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Me
-
148,52
1,37
Ave Wool - RWS
17 Me
-
165,78
1,77
Beeste A2/3
17 Me
-
55,18
-0,11
Beeste AB2/3
17 Me
-
53,13
0,24
Beeste B2/3
17 Me
-
46,93
1,33
Beeste C2/3
17 Me
-
43,76
0,54
Bevrore Hoender
17 Me
-
34,89
0,04
Bokkies (onder 30 kg)
17 Me
-
49,82
0,27
Bokooie
17 Me
-
37,41
-3,33
Feeder Lamb (Dual Purpose)
17 Me
-
40,42
-0,25
Groot (meer as 40 kg)
17 Me
-
39,82
-3,04
Hoender (IQF)
17 Me
-
30,81
1,22
Medium (30-40kg)
17 Me
-
46,36
2,45
Mohair
17 Me
-
392,62
0,00
Pork Average
17 Me
-
31,09
0,46
Poultry Average
17 Me
-
33,6
0,53
Sheep A2/3
17 Me
-
82,69
-1,46
Sheep AB2/3
17 Me
-
63,71
-0,90
Sheep B2/3
17 Me
-
53,18
0,41
Sheep C2/3
17 Me
-
54,92
-0,72
Spekvarke
17 Me
-
30,8
0,25
Varkwors
17 Me
-
23,99
-0,24
Vars Hoender
17 Me
-
35,1
0,32
Vleisvarke
17 Me
-
31,37
0,66
Weaners (200-250kg)
17 Me
-
32,15
0,19
Deel

Nampo '24 trek rekordgetalle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nampo '24 was weer 'n feesviering van landbou in Suid-Afrika. Foto: Liana Mocke
Nampo '24 was weer 'n feesviering van landbou in Suid-Afrika. Foto: Liana Mocke
’n Rekordgetal van 86,474 besoekers het vanjaar deur die hekke gestroom om die Suidelike Halfrond se grootste landboutoonvenster te besoek, dui Graan SA se syfers.

“Dankie aan ieder en elk se bywoning, en wat daartoe bydra om landbou se storie te vertel en julle toewyding tot die Nampo-oesdag,” sê Graan SA.

Net minder as 82 000 mense het verlede jaar se skou bygewoon.

Landbouweekblad en Landbou Boerekos se Plaaskombuis was ook ’n groot trekpleister, en het 8000 etes tydens die vier dae wat die skou aangebied is, verkoop. Die Plaaskombuis is vanjaar vir die eerste keer aangebied in samewerking met Syngenta en Graan SA.

Altesaam 20 835 mense het gister, die laaste dag van die skou bygewoon, met 45 vastevlerkvliegtuie en 10 helikopters wat geland het, en 109 bewegings wat op die aanloopbaan hanteer is.

Dr. Dirk Strydom, hoof van Graan SA se Nampo-afdeling asook bemarkings- en navorsingskoördinering, het gister aan Landbou.com gesê die warmer weer by vanjaar se skou was 'n bydraende faktor tot die goeie besoekersgetalle.

Volgens dr. Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, wat vanjaar sy eerste Nampo aan stuur van Graan SA beleef het, is dit heerlik om te sien dat boere so ’n ongelooflike skou kan aanbied.

“Ons is nie professionele skou-organiseerders nie, en ons doen dit elke jaar,” het hy gister aan Landbou.com gesê.

Wat vir hom nog verder uitstaan is die uitstallers wat hulle beste produkte bring.

“Dit is soos ’n partytjie, jy kan almal uitnooi en die vleis en die huis verskaf, maar die partytjie is lekker omdat almal opdaag.”

Nampo 2025 sal volgende jaar op 13 Mei afskop.

Kyk hier na al die artikels, video’s, onderhoude, foto’s en interessante brokkies wat Landbouweekblad oor berig het:

Nampo 2024

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Gaan jy Woensdag stem?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja
89% - 51 stemme
Nee
11% - 6 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.81
-0.0%
Rand - Pond
23.95
-0.0%
Rand - Euro
20.39
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.51
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,044.30
-0.0%
Palladium
903.50
0.0%
Goud
2,327.02
-0.1%
Silwer
30.41
+0.1%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil lag en lief he saam jou!
Wel, ek love om met my hande te werk en tyd in die natuur te geniet. Ek love dit Om te lag en ander te laat lag en ek Baie liefde Om te gee.
Jy lyk verlore, kom ons gesels n bietjie
Ek is so bietjie van n introvert en extrovert gemeng. Love dit om tyd saam familie en vriende te spandeer. Ek is baie liefdevol en my love language is touch.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot