book-icon Uitgawe 2 Mei 2024
Deel

Bokkies by dosyne! Faf en Miné wys hul klein Remi-Ré – en dié Bokke word ook pa

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bok Babas.
Bok Babas.

Dalk was dit die wonderlike suksesjaar wat hulle in 2023 gehad het wat ons Springbokke in sulke ramkatte verander het? Of dalk was dit iets anders?

Maar om die een of ander rede lyk dit amper of ons Bokke nóg ’n rekord probeer opstel nadat hulle verlede jaar ’n historiese vierde Wêreldbekertoernooi, die tweede in ’n ry, gewen het. Sedert hulle uit Frankryk teruggekeer het, is die manne in groen-en-goud naamlik besig om teen ’n byna ongehoorde koers babas te verwelkom.

Dit voel soos elke tweede week dat ons verneem van nóg ’n Bok en sy vrou wat saam ’n swangerskap aankondig of laat hoor hulle het ’n nuwe bondeltjie vreugde ryker geword het. Dis babas by dosyne!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Mei 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees