Deel

Eindelik vry ná 26 jaar: Algeriese man dekades lank gyselaar gehou – deur sy buurman

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Omar Bin Omran is ná 26 jaar gevind. Foto: Facebook
Omar Bin Omran is ná 26 jaar gevind. Foto: Facebook

Dink jou dit in: Jy verdwyn spoorloos in ’n wêreld waar Facebook, iPhones en YouTube nog nie bestaan nie. Vir 26 jaar is jy soek, en selfs jou familie het die hoop laat vaar dat jy nog lewe.

Dít terwyl jy enkele meters van jou geliefdes af as gyselaar aangehou word – in dieselfde straat as jou ouerhuis.

Dit is die vreemde en hartseer verhaal waarin Omar Bin Omran (45) hom bevind het toe hy in 1998 as ’n 19-jarige ontvoer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 Junie 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees