Deel

Weg, my geliefde van 30 j.: ‘Suidooster’-akteur se lewensmaat praat roerend oor sy dood

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adrian Alper
Adrian Alper

Suidooster, 7de Laan, Generations . . . Noem maar die plaaslike sepie, en die kans is goed dat Adrian Alper op ’n stadium óf voor die kameras te siene was óf ’n hand in die regie gehad het. 

Nou is dié gesoute akteur en regisseur Maandag oorlede – en kollegas én geliefdes is dit eens dat hy ’n groot leemte laat. 

Adrian (51) is oorlede “ná komplikasies weens ’n stryd met tuberkulose”, sê Rudi Trap, sy lewensmaat van die afgelope 32 jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

13 Junie 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees