Deel

Boeboe soek ’n man: Ek’s dalk ‘50 something’, maar ek’s g’n niemand se ‘sugar mommy’ nie!

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Liane Heyl. Foto's: Anton Fitchat
Liane Heyl. Foto's: Anton Fitchat

So wat doen jy as jy deesdae liefde soek? Jy laai seker maar ’n maatsoek-app op jou foon, of vra jou vriende om vir jou ’n toe-oogafspraak te reël. Maar as jy Liane Heyl is, dan doen jy dinge anders.

Kykers kon al jare gelede, toe sy hul harte as Vetkoekpaleis se Boeboe gesteel het, agterkom daar is iets aweregs aan haar. Dus vertrek Liane eersdaags op ’n spogavontuur op ’n gewilde bestemming langs ’n beeldskone rivier – met ’n rits mans op haar hakke, van wie sy een gaan kies om haar nuwe Romeo te wees (sien heelonder hoe om in te skryf).

Dis deel van ’n splinternuwe Via-afspraakprogram, Roei vir liefde. “Ek hoop dit gaan pret wees,” vertel die borrelende Liane.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 Junie 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees