Deel

‘Kokkedoor’-sjef Mynhardt Joubert: 60 kg ligter ná ek my grootste seer kaalvuis pak

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Glanssjef Mynhardt Joubert het die afgelope drie jaar ’n allemintige 60 kg afgeskud.
Glanssjef Mynhardt Joubert het die afgelope drie jaar ’n allemintige 60 kg afgeskud.

Daar is mos die ou grappie wat sê ’n mens kan nie ’n skraal sjef vertrou nie – jy moet darem seker ook weet hoe die kos smaak voor jy dit bedien. Die glanssjef Mynhardt Joubert ken daardie grappie goed.

Niemand het ooit ’n woord oor sý ekstra paar kilo’s gerep nie – in die eerste plek het sy groot lyf by sy groot persoonlikheid gepas, maar sy kos is in elk geval so smaaklik, dis ál waaroor gesprekke oor hom gewentel het.

Tog, vertel Mynhardt ons vandag, het daar baie meer geskuil agter die ekstra gewig wat dié voormalige Kokkedoor-wenner met soveel grasie gedra het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 Junie 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees