book-icon Uitgawe 23 Mei 2024
Deel

PRAGFOTO’S: Monique Steyn en haar droomman haak af by sprokiestroue

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
“Ek het begin huil en afgestap om Monique vroeër by haar ouers te gaan haal,” vertel Robbie vandag oor die eerste keer toe hy sy bruid in haar trourok sien. Foto: Charl Kemp Photography
“Ek het begin huil en afgestap om Monique vroeër by haar ouers te gaan haal,” vertel Robbie vandag oor die eerste keer toe hy sy bruid in haar trourok sien. Foto: Charl Kemp Photography

Selfs die son loer vir oulaas hier oor die Outeniekwaberge om ’n blik ­op die verliefde paartjie op hul groot dag te kry. ’n Verdwaalde miswolk skuifel agter verby. Voor dans die fynbos en veldgras aan hul voete.

Dis hier by Oppie Plaas net buite George in die Suid-Kaap waar Monique Steyn en Robbie Nel vroeër vanjaar op ’n windstil dag trou aan mekaar beloof het.

“Ons het getrou waar die Here dit die mooiste gemaak het,” sê Monique. “Dit was vir ons baie belangrik om te voel jy is onder God se oë in die natuur en tussen die mense wat jy liefhet.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 Junie 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees