AFGRI
BEAN
26 Apr
-
8315
34,00
CORN
26 Apr
-
3395
23,00
SOYA
26 Apr
-
8510,2
-30,80
SUNS
26 Apr
-
9376,4
-83,60
WEAT
26 Apr
-
6390
0,00
WMAZ
26 Apr
-
5465
-73,00
YMAZ
26 Apr
-
4380
-46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
12 Apr
-
147,35
0,00
Ave Wool - RWS
12 Apr
-
165,25
0,00
Beeste A2/3
12 Apr
-
54,8
-0,71
Beeste AB2/3
12 Apr
-
53,07
0,44
Beeste B2/3
12 Apr
-
46,25
0,44
Beeste C2/3
12 Apr
-
42,64
-1,11
Bevrore Hoender
12 Apr
-
35,3
0,18
Bokkies (onder 30 kg)
12 Apr
-
46,16
0,97
Bokooie
12 Apr
-
40,26
-1,55
Feeder Lamb (Dual Purpose)
12 Apr
-
37,52
-0,51
Groot (meer as 40 kg)
12 Apr
-
42,98
1,77
Hoender (IQF)
12 Apr
-
31,25
-0,02
Medium (30-40kg)
12 Apr
-
43,01
0,09
Mohair
28 Mrt
-
403,04
0,00
Pork Average
12 Apr
-
31,62
0,31
Poultry Average
12 Apr
-
33,96
0,08
Sheep A2/3
12 Apr
-
81,8
-2,12
Sheep AB2/3
12 Apr
-
61,12
-3,11
Sheep B2/3
12 Apr
-
52,62
-2,98
Sheep C2/3
12 Apr
-
52,4
-4,91
Spekvarke
12 Apr
-
31,35
0,40
Varkwors
12 Apr
-
24,22
-0,44
Vars Hoender
12 Apr
-
35,35
0,11
Vleisvarke
12 Apr
-
31,88
0,22
Weaners (200-250kg)
12 Apr
-
31,45
-0,38
Kundiges
Velsiekte by skaaphond
Ons skaaphond se vel is droog, jeukerig en sy stink. Sy krap haarself stukkend en haar hare val uit op die jeukerige gedeeltes. Sy swem winter en somer. Daar is nie chloor in die water nie, want ons gebruik ‘n Electronaut. Ek was al hoeveel keer by die veearts, sy kommentaar is dat sy allergies is vir vlooie, sy kortisooninspuitings help nie vir lank nie. Ek was bang vir brandsiekte. Ek gooi Pour-On op, maar sy swem dit af. Moet ek maar soos ons voorvaders maak en ou motorolie gebruik? Ek is skrikkerig vir so iets en ek glo ook nie aan al wat ‘n boereraat is nie. Jessie is pragtig en ek wil haar graag help. Help asb.

Jeukery op honde se vel is ‘n probleem wat gereeld voorkom. By party rasse is die probleem erger as by ander. Duitse herdershonde, Jack Russells en Maltese poedels is bekend vir hulle velprobleme. Daar is verskeie oorsake wat ‘n hond se vel kan laat jeuk. Van hierdie kondisies kan net deur ‘n veearts gediagnoseer word. Hierdie oorsake is probleme soos myte, luise en swaminfeksies. 

Die probleem is maklik behandelbaar as die regte toetse gedoen is om die oorsaak vas te stel. Ander oorsake van jeukerige vel is allergieë teen stof, plante en kos. Vlooie kan ook ‘n rol speel en allergieë teen vlooie is algemeen. Dit verg net een vlooibyt om ‘n allergiese reaksie te veroorsaak. Party honde het ook ‘n geneigheid om ‘n droë vel te hê. Algemene voorsorgmaatreels wat u by die huis kan tref, is om seker te maak dat jou hond teen vlooie behandel is. Gewone aqua-room kan op die jeukerige vel gesmeer word. 

As dit nie help nie, kan ‘n buisie gewone kortisoonroom by die apteek gekoop word. ‘n Halwe teelepel sonneblomolie elke tweede tot derde dag, kan op die hond se kos gegooi word. Indien daar nie verbetering is nie, sal u weer ‘n veearts moet raadpleeg. 
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
36% - 23 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
19% - 12 stemme
Filtrasie-oplossings
9% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
16% - 10 stemme
Diefstalbekamping
13% - 8 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
6% - 4 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
2% - 1 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.83
+1.0%
Rand - Pond
23.52
+1.2%
Rand - Euro
20.14
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.30
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+2.3%
Platinum
921.80
-0.4%
Palladium
961.00
-3.0%
Goud
2,335.81
+0.1%
Silwer
27.27
-0.6%
Brent-ruolie
89.01
+1.1%
Top-40
69,358
+1.3%
Alle aandele
75,371
+1.4%
Hulpbronne 10
62,363
+0.4%
Industriële 25
103,903
+1.3%
Finansiële 15
16,161
+2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leer my ken
Lojaal Eerlik Opreg Vriendelik Outgoing Sponstaan Standvastig Liefde vir die buitelewe Ek is iemand wat jy graag wil leer ken!!
Wonder of dit ñ goeie idee was. Wel, nou sal ek moet wag en sien🤣
Kan baie woorde skryf, maar dink jy moet my vra wat jy wil weet. So, vra net en jy sal ontvang. Al is dit net ñ antwoord op jou vraag.😋
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot