Die jagseisoen is op ons so dit is 'n gulde geleentheid om by Safari Outdoor 'n draai te gaan maak vir die nodige aankope.
Die buitelewe- en jagwinkel bied die grootste reeks gewere, messe, kamptoerusting, klere, handsakke, boeke, visvangtoerusting en vele meer wat enige jagtog baie gemaklik sal maak.
Hierdie aanbiedings is van 12 - 30 April 2024 by jou naaste Safari Outdoor- of Safari Country-winkels sowel as aanlyn beskikbaar.