AFGRI
BEAN
17 Me
-
8210
70,00
CORN
17 Me
-
3313
-21,00
SOYA
17 Me
-
8805
89,00
SUNS
17 Me
-
9000
80,00
WEAT
17 Me
-
6475
62,00
WMAZ
17 Me
-
4889
-63,00
YMAZ
17 Me
-
4113
-33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Apr
-
154,06
5,74
Ave Wool - RWS
26 Apr
-
171,85
5,64
Beeste A2/3
03 Me
-
54,92
0,06
Beeste AB2/3
03 Me
-
52,9
-0,17
Beeste B2/3
03 Me
-
44,86
-2,73
Beeste C2/3
03 Me
-
42,85
-0,75
Bevrore Hoender
03 Me
-
34,68
-0,21
Bokkies (onder 30 kg)
03 Me
-
49,43
-1,28
Bokooie
03 Me
-
43,46
1,40
Feeder Lamb (Dual Purpose)
03 Me
-
38,97
-1,24
Groot (meer as 40 kg)
03 Me
-
48,36
1,59
Hoender (IQF)
03 Me
-
31,05
0,04
Medium (30-40kg)
03 Me
-
44,37
-1,95
Mohair
16 Apr
-
401,17
0,00
Pork Average
03 Me
-
30,56
-0,11
Poultry Average
03 Me
-
33,57
-0,09
Sheep A2/3
03 Me
-
82
-1,00
Sheep AB2/3
03 Me
-
64,88
2,13
Sheep B2/3
03 Me
-
54,23
0,33
Sheep C2/3
03 Me
-
54,65
2,45
Spekvarke
03 Me
-
30,33
-0,06
Varkwors
03 Me
-
23,78
-0,95
Vars Hoender
03 Me
-
34,98
-0,12
Vleisvarke
03 Me
-
30,78
-0,17
Weaners (200-250kg)
03 Me
-
32,15
-0,29
Deel

Poggenpoels verkoop topgehalte-Bonsmaras op veiling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die bul BBM19-138 is ’n sprekende voorbeeld van die gehalte-diere wat jaarliks by die Poggenpoel Molopo-Bonsmara-produksieveiling aangebied word. Vanjaar word die veiling op 28 Mei om 11:00 by die Noord- Kaap Lewendehawe-veilingslokaal op Stella gehou. FOTO’S: VERSKAF
Die bul BBM19-138 is ’n sprekende voorbeeld van die gehalte-diere wat jaarliks by die Poggenpoel Molopo-Bonsmara-produksieveiling aangebied word. Vanjaar word die veiling op 28 Mei om 11:00 by die Noord- Kaap Lewendehawe-veilingslokaal op Stella gehou. FOTO’S: VERSKAF
Die Poggenpoel Molopo-Bonsmara-produksieveiling is bekend vir die gehalte-teelmateriaal wat jaarliks daar beskikbaar gestel word en vanjaar is geen uitsondering nie.

Kobus Poggenpoel van die plaas Aliceville by Setlagole, Vryburg, se Poggenpoel Molopo-Bonsmarastoetery is wyd bekend.

Sy produksieveiling lok jaarliks kopers van reg oor Suid-Afrika. “Goeie bywoning deur ons lojale klante wat ons jaarliks ruim ondersteun, stem ons tot diep dankbaarheid,” sê hy.

Dit dien as aansporing vir Kobus, wat saam met sy seuns, Phillip en Kobus jr., boer, om die diere elke jaar te verbeter. Die prestasie van die Poggenpoels se stoetery spreek vanself. Met seleksie konsentreer hulle onder meer op reproduksie, produksie en speengewigverhouding.

Poggenpoel
BBM18-204
Poggenpoel
BBM20-101
Poggenpoel
BBM20-39
Poggenpoel
BBM19-212

“As jy jou huiswerk doen, is ’n speengewigverhouding van 50% of selfs beter baie haalbaar,” sê Poggenpoel.

Hul Bonsmaras speen gemiddeld op 205 dae teen 270- 280 kg. Dit sluit bulle en verse in. Die koeikudde het ’n besettingsyfer van meer as 90%.

Die Poggenpoels se produksieveiling vind vanjaar op 28 Mei om 11:00 by die Noord- Kaap Lewendehawe-veilingslokaal op Stella plaas. Hulle hoop om 80 bulle, 10 uitsoekstoetkoeie en 200 kommersiële vroulike diere (in alle produksiestadiums) aan te bied.

Een van die kuddevaars, BBM 17-245, behoort ’n hoogtepunt te wees.

“Ons is dankbaar dat ons bulkopers elke jaar toeneem en elke nuwe koper is vir ons ’n nuwe vriend,” sê Poggenpoel.

Dit is met hierdie vriendelikheid wat hulle almal nooi om die veilingsdag saam met hulle deur te bring.

Navrae:
Kobus Poggenpoel sr. 082 946 9677; Phillip Poggenpoel 082 944 4561; of Kobus Poggenpoel jr. 082 350 6231 of e-pos: poggenpoelkobus@gmail.com

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
35% - 32 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
18% - 17 stemme
Filtrasie-oplossings
7% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
16% - 15 stemme
Diefstalbekamping
11% - 10 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
9% - 8 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
4% - 4 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-0.3%
Rand - Pond
23.10
-0.2%
Rand - Euro
19.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Platinum
1,059.70
-0.3%
Palladium
982.57
-1.0%
Goud
2,384.27
+0.3%
Silwer
29.71
+0.4%
Brent-ruolie
83.27
+0.6%
Top-40
72,837
-0.5%
Alle aandele
79,146
-0.5%
Hulpbronne 10
61,746
-0.6%
Industriële 25
111,041
-0.6%
Finansiële 15
17,189
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewe vir elke oomblik
Ek glo dat elke mens verdien om gelukkig te wees, ek is net op soek na my mens. ek glo nie dit is te veel gevra nie
Kom ons kyk wat gebeur ...
Wat jy sien is wat jy kry. Ek leef my lewe voluit en is lief om te lag en goed te wees vir ander. Nuwe avonture en uitdagings. Ek is n gemaklike mens om mee oor die weg te kom
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot