AFGRI
BEAN
31 Me
-
8319
0,00
CORN
31 Me
-
3344
0,00
SOYA
31 Me
-
9112
0,00
SUNS
31 Me
-
8978
0,00
WEAT
31 Me
-
6685
0,00
WMAZ
31 Me
-
5102
0,00
YMAZ
31 Me
-
4039
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Me
-
148,52
1,37
Ave Wool - RWS
17 Me
-
165,78
1,77
Beeste A2/3
17 Me
-
55,18
-0,11
Beeste AB2/3
17 Me
-
53,13
0,24
Beeste B2/3
17 Me
-
46,93
1,33
Beeste C2/3
17 Me
-
43,76
0,54
Bevrore Hoender
17 Me
-
34,89
0,04
Bokkies (onder 30 kg)
17 Me
-
49,82
0,27
Bokooie
17 Me
-
37,41
-3,33
Feeder Lamb (Dual Purpose)
17 Me
-
40,42
-0,25
Groot (meer as 40 kg)
17 Me
-
39,82
-3,04
Hoender (IQF)
17 Me
-
30,81
1,22
Medium (30-40kg)
17 Me
-
46,36
2,45
Mohair
17 Me
-
392,62
0,00
Pork Average
17 Me
-
31,09
0,46
Poultry Average
17 Me
-
33,6
0,53
Sheep A2/3
17 Me
-
82,69
-1,46
Sheep AB2/3
17 Me
-
63,71
-0,90
Sheep B2/3
17 Me
-
53,18
0,41
Sheep C2/3
17 Me
-
54,92
-0,72
Spekvarke
17 Me
-
30,8
0,25
Varkwors
17 Me
-
23,99
-0,24
Vars Hoender
17 Me
-
35,1
0,32
Vleisvarke
17 Me
-
31,37
0,66
Weaners (200-250kg)
17 Me
-
32,15
0,19
Deel

Bonsmara-veiling: Nog ’n SA rekord verpletter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoogste prys van R320 000 op Bonsmara SA se jaarlikse stoetveiling in die Afridome op Parys was vir hierdie dragtige vers, LAR 21-0158, van Up George Bonsmaras, Wasbank. Die koper was Eloff Muller van Tambaraine Bonsmaras, Mosselbaai. Foto: Verskaf
Die hoogste prys van R320 000 op Bonsmara SA se jaarlikse stoetveiling in die Afridome op Parys was vir hierdie dragtige vers, LAR 21-0158, van Up George Bonsmaras, Wasbank. Die koper was Eloff Muller van Tambaraine Bonsmaras, Mosselbaai. Foto: Verskaf
Up George Bonsmaras het weer koning gekraai op die nasionale Bonsmara-veiling in die Afridome op Parys deur die hoogste prys van R320 000 vir ’n dragtige vers te ontvang, ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord.

Die onlangse veiling op Parys het saamgeval met Bonsmara SA se sestigste verjaarsdag.

Up George het ook op 2023 se nasionale veiling die hoogste prys van R260 000 ontvang en spog met die wêreldrekordprys van R4,4 miljoen vir ’n bul wat op hul produksieveiling van 2023 verkoop is. In 2022 het die stoetery twee Suid-Afrikaanse rekord behaal; R550 000 vir ’n dragtige koei-met-kalf en R200 000 vir ’n dragtige vers.

Derek en Tutu Ralfe wat die Up George-stoetery op Wasbank in KwaZulu-Natal besit, het die duurste vers op vanjaar se veiling, LAR 21-0158, aan Eloff Muller van Tambaraine Bonsmaras, Mosselbaai, verkoop. Die vorige SA rekordprys van R260 000 is óók deur Eloff betaal.

Die hoogste prys van R200 000 vir ’n koei-en-kalf, SYF 21-0065, is deur Nico Pieterse, Syferfontein Boerdery, Standerton behaal. Die koper was Ahmed Bhamjee van Bhamjee’s Bonsmara, Caroline. Nico het ook die hoogste prys van R52 500 vir ’n dragtige stoetkoei, SYF 19-0218, ontvang. Die koper was Sarel van der Merwe, Sathara Bonsmaras, Hendrina. 

Die hoogste prys vir ’n dragtige koei-met-kalf (3-in-1) was R180 000 vir DAJ 20-0133 van

Justin Stirk, Frontier Bonsmaras, Alexandria en Mokhanda. Die koper was Thinus Maritz, Thinus Maritz Boerdery, Vaalwater.

Dragtige koeie-met-kalwers (3-in-1) het gemiddeld R88 864 vir elf diere behaal, dragtige stoetverse gemiddeld R77 500 vir 35 diere, stoetkoeie met kalwers gemiddeld R69 091 vir elf diere, en dragtige stoetkoeie gemiddeld R38 500 vir vyf diere.

Die veiling is deur Vleissentraal Bloemfontein aangebied en Mike Killasy was die afslaer.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Gaan jy Woensdag stem?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Ja
89% - 51 stemme
Nee
11% - 6 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.81
-0.0%
Rand - Pond
23.95
-0.0%
Rand - Euro
20.39
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.51
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Platinum
1,044.30
-0.0%
Palladium
903.50
0.0%
Goud
2,327.02
-0.0%
Silwer
30.41
+0.1%
Brent-ruolie
81.11
-1.0%
Top-40
70,455
-0.7%
Alle aandele
76,704
-0.6%
Hulpbronne 10
61,314
-0.9%
Industriële 25
106,760
-1.0%
Finansiële 15
16,479
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leer my ken
Lojaal Eerlik Opreg Vriendelik Outgoing Sponstaan Standvastig Liefde vir die buitelewe Ek is iemand wat jy graag wil leer ken!!
Kom ons maak dit werk!
Jonk van gees en energie, lief vi die lewe en mense! Kuier en braai graag. Roadtrips, barefoot, bicycle, bike, boing or boat as long as you're with...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot