AFGRI
BEAN
17 Me
-
8135
0,00
CORN
17 Me
-
3334
0,00
SOYA
17 Me
-
8716
0,00
SUNS
17 Me
-
8920
0,00
WEAT
17 Me
-
6413
0,00
WMAZ
17 Me
-
4928
0,00
YMAZ
17 Me
-
3964
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Apr
-
154,06
5,74
Ave Wool - RWS
26 Apr
-
171,85
5,64
Beeste A2/3
03 Me
-
54,92
0,06
Beeste AB2/3
03 Me
-
52,9
-0,17
Beeste B2/3
03 Me
-
44,86
-2,73
Beeste C2/3
03 Me
-
42,85
-0,75
Bevrore Hoender
03 Me
-
34,68
-0,21
Bokkies (onder 30 kg)
03 Me
-
49,43
-1,28
Bokooie
03 Me
-
43,46
1,40
Feeder Lamb (Dual Purpose)
03 Me
-
38,97
-1,24
Groot (meer as 40 kg)
03 Me
-
48,36
1,59
Hoender (IQF)
03 Me
-
31,05
0,04
Medium (30-40kg)
03 Me
-
44,37
-1,95
Mohair
16 Apr
-
401,17
0,00
Pork Average
03 Me
-
30,56
-0,11
Poultry Average
03 Me
-
33,57
-0,09
Sheep A2/3
03 Me
-
82
-1,00
Sheep AB2/3
03 Me
-
64,88
2,13
Sheep B2/3
03 Me
-
54,23
0,33
Sheep C2/3
03 Me
-
54,65
2,45
Spekvarke
03 Me
-
30,33
-0,06
Varkwors
03 Me
-
23,78
-0,95
Vars Hoender
03 Me
-
34,98
-0,12
Vleisvarke
03 Me
-
30,78
-0,17
Weaners (200-250kg)
03 Me
-
32,15
-0,29
Deel

Bloemskou blom ondanks droogte

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
1.	Kaliamurthy Venkatesh (links, Vijay Farms) en Laxman Takale (MD Goat Farms) verlede jaar by een van die skouklasse van die nasionale Boerbokbyeenkoms. Hierdie Indiese telers was van die buitelanders wat aan Bloemskou 2023 deelgeneem het. Hulle  heg groot waarde aan die Suid-Afrikaanse teelmateriaal om hul vleisproduksie te bevorder. Die Boerbokke en Dorpers maak beurte om hul nasionale byeenkomste op die Bloemskou aan te bied. Foto: Johan Norval
1. Kaliamurthy Venkatesh (links, Vijay Farms) en Laxman Takale (MD Goat Farms) verlede jaar by een van die skouklasse van die nasionale Boerbokbyeenkoms. Hierdie Indiese telers was van die buitelanders wat aan Bloemskou 2023 deelgeneem het. Hulle heg groot waarde aan die Suid-Afrikaanse teelmateriaal om hul vleisproduksie te bevorder. Die Boerbokke en Dorpers maak beurte om hul nasionale byeenkomste op die Bloemskou aan te bied. Foto: Johan Norval

Ses van die 11 beesrasse op die skou vanaf 25 April tot 4 Mei in die Rosestad bied nasionale kampioenskappe aan. Sowat 1 100 beeste word verwag teenoor die 576 van 11 rasse wat in 2023 aan die 140ste Bloemskou deelgeneem het.

Verlede jaar het die Hereford-, Charolais- en Braunvieh-rasse nasionale kampioenskappe aangebied, maar vanjaar spook  die Simmentalers, Shorthorn, Sussex, Dexters en Angus sake op nasionale vlak uit, asook die Santa Gertrudis-ras wat sy 50ste bestaansjaar tydens Bloemskou sal herdenk.

Sowat 3 477 skape sal aan die ses nasionale kleinveekampioenskappe en die nasionale skaapskeerkompetisie op Bloemskou deelneem. Sowat 1 200 Dorpers is ingeskryf vir die tweejaarlikse wêreldskou in Bloemfontein en 700 skape van 50 telers neem aan die Merino Classic deel.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
35% - 33 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
18% - 17 stemme
Filtrasie-oplossings
6% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
17% - 16 stemme
Diefstalbekamping
12% - 11 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
8% - 8 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
4% - 4 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is bereid vir enige omstandighede wat homself voordoen [geskrap]
Omrede ek n oopboek en gemaklike persoon is om mee oor die weg te kom en will graag sien wat daar buite is vir moontlik liefdes verhoudings
Is daar nog goeie man's hier vir n goeie vrou?
Ek is n gemaklike mense mens. Sal graag n man ontmoet met waardes en wat nog n vrou kan waardeer Ek is altyd posetief en wil graag opwindende goed doen lekker sien maar waardeer...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot