AFGRI
BEAN
17 Me
-
8135
0,00
CORN
17 Me
-
3334
0,00
SOYA
17 Me
-
8716
0,00
SUNS
17 Me
-
8920
0,00
WEAT
17 Me
-
6413
0,00
WMAZ
17 Me
-
4928
0,00
YMAZ
17 Me
-
3964
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Apr
-
154,06
5,74
Ave Wool - RWS
26 Apr
-
171,85
5,64
Beeste A2/3
03 Me
-
54,92
0,06
Beeste AB2/3
03 Me
-
52,9
-0,17
Beeste B2/3
03 Me
-
44,86
-2,73
Beeste C2/3
03 Me
-
42,85
-0,75
Bevrore Hoender
03 Me
-
34,68
-0,21
Bokkies (onder 30 kg)
03 Me
-
49,43
-1,28
Bokooie
03 Me
-
43,46
1,40
Feeder Lamb (Dual Purpose)
03 Me
-
38,97
-1,24
Groot (meer as 40 kg)
03 Me
-
48,36
1,59
Hoender (IQF)
03 Me
-
31,05
0,04
Medium (30-40kg)
03 Me
-
44,37
-1,95
Mohair
16 Apr
-
401,17
0,00
Pork Average
03 Me
-
30,56
-0,11
Poultry Average
03 Me
-
33,57
-0,09
Sheep A2/3
03 Me
-
82
-1,00
Sheep AB2/3
03 Me
-
64,88
2,13
Sheep B2/3
03 Me
-
54,23
0,33
Sheep C2/3
03 Me
-
54,65
2,45
Spekvarke
03 Me
-
30,33
-0,06
Varkwors
03 Me
-
23,78
-0,95
Vars Hoender
03 Me
-
34,98
-0,12
Vleisvarke
03 Me
-
30,78
-0,17
Weaners (200-250kg)
03 Me
-
32,15
-0,29
Deel

Ben Freeth se laaste rit nog nie die einde nie

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dis nog nie die einde nie. Weldoeners het perde en ’n muil verskaf vir Ben Freeth se 2 000 km lange tog. Johnny was sy bondgenoot op die laaste skof. “Sy naam beteken genade, en dit is wat ek keer op keer tydens die rit ervaar het.”
Dis nog nie die einde nie. Weldoeners het perde en ’n muil verskaf vir Ben Freeth se 2 000 km lange tog. Johnny was sy bondgenoot op die laaste skof. “Sy naam beteken genade, en dit is wat ek keer op keer tydens die rit ervaar het.”

Omstreeks 07:00 op Maandag 19 Februarie vanjaar klim die Zimbabwiese aktivis Ben Freeth vir die laaste keer op sy sterk Namibiese plaasperd Johnny. Voor hy sy voet in die stiebeuel sit, mompel hy sag: “Oukei, Johnny, oukei . . .”

Die twee het ’n lang pad saamgekom, in die middel van ’n versengende somer en ’n droogte wat Namibiese boere van Grootfontein tot Keetmanshoop gedwing het om hul diere teen ’n derde van die normale markprys te verkoop.

Freeth, in sy maande lange kakie-uniform en breërandhoed met ’n troupantveer, se verskrompelde gesig en sakkerige hemp verklap iets van die struikelblokke op sy 2 000 km lange reis.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
35% - 33 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
18% - 17 stemme
Filtrasie-oplossings
6% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
17% - 16 stemme
Diefstalbekamping
12% - 11 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
8% - 8 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
4% - 4 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.33
-0.8%
Rand - Pond
23.29
-0.0%
Rand - Euro
19.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Platinum
1,094.50
0.0%
Palladium
1,011.50
0.0%
Goud
2,414.25
-0.1%
Silwer
31.49
+0.1%
Brent-ruolie
83.98
+0.9%
Top-40
73,214
0.0%
Alle aandele
79,531
+0.0%
Hulpbronne 10
63,559
+2.2%
Industriële 25
110,578
-1.0%
Finansiële 15
17,183
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons reik uit.
My verhouding met die Here is belangrik. Jy sal op my kan staat maak en veilig en geliefd wees saam met my. Ek sal jou hart waardeer en beskerm.
Soos Dag en nag, ons vul mekaar aan...
Ek is kreatief en kunstig, stil, bietjie skaam en teruggetrokke maar is op soek na vriend of selfs n lewensmaat om goeie en soms slegte dinge in die lewe mee te deel.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot