AFGRI
BEAN
17 Me
-
8251,4
116,40
CORN
17 Me
-
3310,2
-23,80
SOYA
17 Me
-
8930
56,00
SUNS
17 Me
-
9000
80,00
WEAT
17 Me
-
6481
53,00
WMAZ
17 Me
-
4881
-71,00
YMAZ
17 Me
-
4132
-35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Apr
-
154,06
5,74
Ave Wool - RWS
26 Apr
-
171,85
5,64
Beeste A2/3
03 Me
-
54,92
0,06
Beeste AB2/3
03 Me
-
52,9
-0,17
Beeste B2/3
03 Me
-
44,86
-2,73
Beeste C2/3
03 Me
-
42,85
-0,75
Bevrore Hoender
03 Me
-
34,68
-0,21
Bokkies (onder 30 kg)
03 Me
-
49,43
-1,28
Bokooie
03 Me
-
43,46
1,40
Feeder Lamb (Dual Purpose)
03 Me
-
38,97
-1,24
Groot (meer as 40 kg)
03 Me
-
48,36
1,59
Hoender (IQF)
03 Me
-
31,05
0,04
Medium (30-40kg)
03 Me
-
44,37
-1,95
Mohair
16 Apr
-
401,17
0,00
Pork Average
03 Me
-
30,56
-0,11
Poultry Average
03 Me
-
33,57
-0,09
Sheep A2/3
03 Me
-
82
-1,00
Sheep AB2/3
03 Me
-
64,88
2,13
Sheep B2/3
03 Me
-
54,23
0,33
Sheep C2/3
03 Me
-
54,65
2,45
Spekvarke
03 Me
-
30,33
-0,06
Varkwors
03 Me
-
23,78
-0,95
Vars Hoender
03 Me
-
34,98
-0,12
Vleisvarke
03 Me
-
30,78
-0,17
Weaners (200-250kg)
03 Me
-
32,15
-0,29
Deel

KYK | Hael saai verwoesting én verwarring in Oos-Kaap

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié foto is vanoggend geneem van die Buffelsrivier by Murraysburg wat gisteraand ongeveer 1,5 m bo oor die brug geloop het. Foto: Jan-Hendrik Swiegers
Dié foto is vanoggend geneem van die Buffelsrivier by Murraysburg wat gisteraand ongeveer 1,5 m bo oor die brug geloop het. Foto: Jan-Hendrik Swiegers

Mediaberigte oor sneeu op die N9 tussen Graaff-Reinet en Middelburg het Dinsdagoggend groot verwarring veroorsaak ná ’n video van Justin Kingwill die rondte begin doen het van hael op Amandelhoogte in die Paardekloofpas wat volgens hom “soos sneeu lyk”, en wat gevaarlike padtoestande kan veroorsaak. Hy sê swaar reën en hael het tussen sy plaas Blaauwater en Graaff-Reinet geval, maar net sowat 7mm het op sy plaas geval. Boere in die distrik Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda sê hulle dra geen kennis van sneeuneerslae nie en dat hulle ook nie erge hael gehad het nie.

Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê weerstelsels dui aan dat hael in die streek geval het. Hy sê die neerslag op die video is eerder hael as sneeu. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens dra geen kennis van sneeu in dié omgewing nie.

Boere in die distrik Murraysburg het wel gister van 17:00 tot 20:00 ’n erge donderstorm met baie hael en swaar reën ervaar. “Die hael het plek-plek 15 cm diep gelê. Van die plase in die gebied het 50 mm in minder as 30 minute gemeet,” sê Jaco van der Berg, voorsitter van die Murraysburg-boerevereniging.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
35% - 32 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
18% - 17 stemme
Filtrasie-oplossings
7% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
16% - 15 stemme
Diefstalbekamping
11% - 10 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
9% - 8 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
4% - 4 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.29
-0.5%
Rand - Pond
23.13
-0.3%
Rand - Euro
19.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Platinum
1,058.13
-0.5%
Palladium
983.35
-0.9%
Goud
2,386.97
+0.5%
Silwer
29.70
+0.4%
Brent-ruolie
83.27
+0.6%
Top-40
72,814
-0.6%
Alle aandele
79,111
-0.5%
Hulpbronne 10
61,862
-0.4%
Industriële 25
110,928
-0.7%
Finansiële 15
17,169
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewe vir elke oomblik
Ek glo dat elke mens verdien om gelukkig te wees, ek is net op soek na my mens. ek glo nie dit is te veel gevra nie
Ek is besig om te skryf aan my nuwe hoofstuk....opsoek na mede hoofkarakter in my outobiografie
Ek is 'n hopeless romantic wat nogsteeds glo in happy endings. Die 90's tipe verhoudings laat my hart warm klop. Ek is fun loving, passievol, intens en die kleiner...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot