Deel

Efraine oor klein Joha en ma-wees: ‘Dis die beste én moeilikste ding gelyk!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Efraine saam met Joha, haar eersteling. Foto: Verskaf
Efraine saam met Joha, haar eersteling. Foto: Verskaf

Sy koms was ’n groot hoogtepunt in haar lewe; om eindelik – en nogal ná ’n besonder moeilike kraamproses – haar seuntjie in haar arms te hou, is ’n ervaring wat sy vir niks sal verruil nie.

En meer as ’n maand later is die grimeerkunstenaar Efraine du Toit (33) nog net so verlief op klein Joha, haar en haar man, Paul (40), se eersteling. 

“Ek het gereeld in my swangerskap my probeer indink hoe dinge gaan wees, maar ek besef nou ek het dit heel verkeerd gedoen, dit is werklik ongelooflik,” vertel sy oor die kleinding, wie se volle name Johann Daniël du Toit is. Hy het op 24 Februarie sy opwagting gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

2 Mei 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees