book-icon Uitgawe 2 Mei 2024
Deel

Ma van kleuter (1) met seldsame siekte: Ons sál hom die lewe gee wat hy verdien

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Onkgopotse Koloti
Foto: Onkgopotse Koloti

Die blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na sy mond lig nie. 

Hy kan eintlik niks na sy mond toe lig nie, verduidelik sy ma. Sy het hom darem al geleer om vorentoe te leun, sy kop in ’n bakkie kos te hou en sy eetgoed reguit uit die bak op te slurp.

Die outjie het in hierdie stadium geen ander keuse nie, want sy lyfie laat hom nie toe om die gewone dinge te doen wat ander kinders beskore is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

16 Mei 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees