Deel

Tuis én op stel ma vir Liebe: Binnelanders se Melinda Viljoen oor dogtertjie se TV-rol

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Melinda en Francois saam met hul eersteling, Liebe. Foto: Verskaf
Melinda en Francois saam met hul eersteling, Liebe. Foto: Verskaf

Toe haar dogtertjie vroeg Desember in hul lewe gekom het, het sy die eerste weke saam met haar opgeslurp – sy het geweet daar sou weer ’n tyd kom dat sy dié klein lyfie tuis sal moet agterlaat om weer te gaan werk.

Gelukkig is sy mal oor haar werk, sê die aktrise Melinda Viljoen, bekend om haar rol as Binnelanders se Tracy. Dit maak tog die wegwees makliker. 

Maar toe sy in Januarie terugkeer stel toe, wag ’n groot verrassing op haar: Klein Liebe kom saam stel toe – en gaan sommer die rol van haar TV-baba ook vertolk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

16 Mei 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees