book-icon Uitgawe 16 Mei 2024
Deel

Vier sibbes swem medaljes los – en hul ouers is hul afrigters

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Onkgopotse Koloti
Foto: Onkgopotse Koloti

Dit is skuins ná halfsewe op ’n herfsoggend, en buite is die Oos-Vry­staat­se lug steeds ’n skakering van sagte oranje.

Die vier swemmers het egter nie tyd om die daeraad te bewonder nie. Hulle het reeds hul plek op die wegspringblokke ingeneem en kyk afwagtend na Anell Landmann waar sy op ’n groot balkon staan. Aan die verste kant van die swembad wag hul ander afrigter, AJ, met ’n stophorlosie in sy hand. 

Anell blaas op haar fluitjie en Natalie (22), Ramon (20), Julie (17) en Armand (15) duik in. Vanoggend gaan hulle spoedoefeninge in die water doen tot agtuur, waarna hulle op daardie einste balkon ontbyt gaan eet. Almal saam, soos dit ’n gesin betaam . . . 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Mei 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees