Deel

Boer Willem en Sanel versot op hul liefste dogtertjie: ‘Anjo is ’n drukkie-kind’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willem en Sanel is versot op hul klein lagmondjie. Foto: Verskaf
Willem en Sanel is versot op hul klein lagmondjie. Foto: Verskaf

Hoe vinnig vlieg die tyd? Kan dit wees dat die skattige Prinsloo-prinsessie al ses maande oud is?

Kyk ons so na die kiekies aanlyn, kan ons sien hoe klein Anjo haar boer-pappa om haar pinkie draai.

“Anjo is baie ’n maklike baba en ’n lieflike kind,” vertel mamma Sanel Pool met ’n glimlag aan Huisgenoot. “Sy is so nuuskierig dat sy haar kop gereeld agteroor gooi om te sien wat agter haar aangaan. Sy wil niks mis nie,” lag sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

6 Junie 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees