Deel

MOOISTE FOTO’S: Boer Petré se Marinel vier sommer twee keer haar kombuistee

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boer Petré se Marinel hou kombuistee Foto: Verskaf
Boer Petré se Marinel hou kombuistee Foto: Verskaf

Die liefde, dit weet ons teen dié tyd nou al, laat hom nie sommer voorskryf nie. Nee, Kupido het ’n stel planne van sy eie – vra maar vir boer Petré Vermeulen en sy blondekop verloofde, Marinel Lourens.

Albei het voorheen op die maatsoekprogram Boer soek ’n Vrou na liefde gesoek: Petré in die 14de seisoen twee jaar gelede en Marinel in die jaar net voor hom. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

16 Mei 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees