advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: | 2019/01/17

Q.

Sudden bed-wetting

Middag Dokter, my seuntjie is 3 jaar oud (Desember 3 geword) hy is verlede jaar einde Augustus begin September gepotty train dag en nag, dit het goed gegaan met net glipsies nou en dan, so einde Desember se kant het hy eweskielik in die aande begin die bed nat maak, en dis elke aand, ek maak seker dat hy nie te veel water drink voor slaap tyd nie en ook dat hy badkamer toe gaan voor hy in die bed klim. Wat veroorsaak dit, wat kan ons doen om hom te help, is daar dalk 'n mediese toestand waarna ons moet oplet?

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2019/01/20

Hierdie is iets wat dikwels gebeur, veral met suntjies van die ouderdom. Geen rede is gewoonlik gevind vir hierdie problem, maar dit is nodig om sy uriene te toets om seker te maak dat hy nie 'n blaas ontseking ontwikkel het nie. Die beste sal wees om sy pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.