advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: | 2019/05/21

Q.

Possible Allergy

Goeie dag Dr. My seun is nou 1 jaar en 2 maande. Hy is gereeld siek. Altyd 'n loopneus en 'n hoes. Boonste lugweg infeksie of mangelonsteking. Ons sukkel self dat antibiotika hom gesond kry. Hy is ampeer permanent op OTC medisyne vir sy neus wat loop en sy gehoesery. Dit raak partykeer so erg dat hy conjunctivitis kry. Is daar 'n moontlikheid vir allergies. Ek as mamma het seasonal allergies in die somer wat my so siek maak! Hoe word die allergy toetse gedoen? Die dokter het ons gestuur, ek wil net eers seker maak. Hy is in 'n kleuterskool en drink elke oggend saam sy OTC's Zimplex supplement. Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2019/05/25

Dit is byna seker dat jou baba gereeld siek word as gevolg van herhaalde virus ontstekings. Hierdie probleem is bekend as die 'creche sindroom'
Daar is altyd een van die kinder by die kleuter skool wat 'n verkoue of 'n borsontsteking het en die ander kinders aansteek. Verskillende viruse soos die  RSV, adenovirus en rhinovirus veroorsaak hierdie siektes wat hier beskryf word. Die eerste drie jaar is die ergste, veral in die winter maande.Die beste sal wees dat jou seuntjie of by die huis bly of 'n dagmoeder bywoon waar daar nie meer as een ander kind is. Lees op Google "Recurrent virus infections in pre-school children'

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.