advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Tes | 2019/09/12

Q.

Imuunstelsel

My dogtertjie is 16 maande en het haar in n kleuterskool gesit, maar in n maand se tyd is sy deur 3 antibiotika kursesse, 2 keer vir oorinfeksie en nou mangelontsteking. Ek gee vir haar creche guard elke oggend maar wat kan ek doen om haar imuunstelsel sterkter te maak? Sy is 1 week by die skool en die volgende week moet sy weer by die huis bly agv van koors en baie siek.

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2019/09/13

Hierdie probleem van herhaalde virus ontstekings in kinders van hierdie ouderdom wat 'n creche bywoon kom baie dikwels voor. Dit word bekend as die 'creche syndrome' Ek moet herhaal dat hierdie ontstekings nie as gevolg van bakteriee ontstekings is nie, maar word deur verskillende virus ontstekings veroorsaak. Dus sal antibiotikas hierdie infeksies nie geneees nie en net die probleem vererger deur om die goeie bakteriee in die derm dood te maak. Die oplossing van die probleem is om iemand te kry om jou dogterjie  liewers by die huis op te pas indien dit moontlik is. Indien nie moet sy elke dag 'n goeie probiotika soos Reuterina neem en ook Scott's Emulsion elke dag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.