advertisement

Hearing management

Question
Posted by: cathy de Jager | 2019/05/16

Q.

suising in R oor

53 jaar suising in R oor.het oor ontsteking gehad en 2 stelle antibiotika gehad. 4 dae na ek begin om antibiotika te gebruik het oor begin te suis. Dr het gese dis middeloor ontsteking waarvoor ek antibiotika gedrink het. Is daar vitaminne wat ek kan drink? asb help

Expert's Reply

A.

Hearing Expert
- 2019/05/16

Goeie dag,


Dit is moontlik dat die suising in jou oor veroorsaak is deur die oor ontsteking. Dit hang ook af van die tiepe antibiotika wat die doktor voor geksryf het, want party antibiotika kan ook suising in die oor veroorsaak. As die suising nie weg gaan binne n week nie, stel ek voor dat U terug gaan na die dokter toe om te sien of die oor ontsteking opgelos is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.