advertisement

Headache

Question
Posted by: Adri | 2019/08/06

Q.

Kop voel baie snaaks

Dit is nie seer nie, maar voel asof ek 'n blik praat en dit weergalm in my brein. My brein voel of dit skokgolwe maak. Dit is die eineaardigste gevoel. Pynpille help absoluut niks. Ek kan nie helder dink en vergeet skielik baie waar ek van te vore baie goed kon onthou. Kan dit dalk wees agv te veel stres of probleme. Ek begin al wonder of dit nie vernouings kan wees. Ek slaap baie sleg vandat my kop so voel.

Expert's Reply

A.

Headache expert
- 2019/08/10

Beste Adri,

Jammer dat dit so lank gevet het vir die antwoord - die Health24 website was foutief.

Dit is onmoontlik om die probleem te diagnoseer sonder 'n ondersoek - jy moet jou dokter asb raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.