advertisement

Colds and flu

Question
Posted by: | 2018/09/21

Q.

Chest pressure

Ek het griep gekry en herstel maar het nog 'n bors wat soms nie lekker voel nie. Ek oefen drie keer 'n week by die gym vir 30 min. Na die oefening, later deur die dag het 'n tipe drukking op my bors asook 'n koue gevoel op my bors. Wat kan dit wees?

Expert's Reply

A.

Flu expert
- 2018/09/26

Hi

Ek dink dit is veiliger om nie op die oomblik te oefen nie, totdat jou bors beter voel. Dit kan wees dat jy jou bors of selfs hart ooreis het, onthou die griep virus kan n mens se hartspier ook aantas en dit is hoekom n mens nie moet oefen as jy nog siek voel nie. Ek dink die beste is om te rus, maar ook om dokter toe te gaan om seker te maak dat daar nie iets anders aan die gang is in die longe nie. Ek stel ook voor dat die dokter n EKG doen. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.