advertisement

Diabetes

Question
Posted by: boer | 2020/01/29

Q.

Erge pyn in my bo- bene en regter heup

8 mde gelede het 'n baie seer pyn in my regter bo-lies begin, die pyn het ondraaglik geraak, 3 mnde later het my bobene verskriklik begin pyn- in die spier en vleis, die vleis om die bene en heup het begin wegsmelt en die regter heup het net so begin pyn. rugscan het geen vasgedrukte senuwee gewys, gevolg deur 'n gastroskopie-geen fout, blindederm operasie asook 2 liesbreuke wat 3 weke gelede herstel is,na sonars, scans en operasis is die pyn in my bene net so erg soos voorheen. dit veroorsaak slaaploosheid omdat die pyn ondraaglik is.. Ek het hoë bloedruk, diabetis en hoë cholestrol, is nie baie aktief nie en seker 10/15 kg oorgewig, ek is 'n boer en ry kmeters grondpad elke dag wat die pyn vererger afgesien van die operasies en pynpille is die pyn in my bo-lies nog steeds daar. Ek is ' 57 jarige roker. ASB wie, waar en wat kan ek nog sien en doen. U is welkomn om in Engels te antwoord

Expert's Reply

A.

Diabetes expert
- 2020/02/04

Hi

If all tests to date have been negative, them it may relate to a nerve problem affecting the muscles to the upper leg., as it doesn't sound like a circulation problem. I would suggest you see a neurologist to get a better assessment 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.