advertisement

Cancer

Question
Posted by: Hannie | 2018/11/17

Q.

Sarcoma

My man het sarkoom kanker. Wat gebeur nou?  Hoe weet mens of dit versprei her? Hy het knop in linkersy ontwikkel na n val. Dr het gedink dis n vetklier. Dit het begin erg pyn. Is verwyder. Dr kon dit met sy vingers loswoel en verwyder.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.