advertisement

ADHD

Question
Posted by: Adelle | 2019/08/25

Q.

Slaap probleme

Hallo Renata, ek het my dogter (6 jaar) wat Donderdag gediagnoseer is met ADHD, Vrydagmiddag 14:00 10mg Ritalin gegee. Dit het nie gelyk of dit enige effek het nie. Maar sy het wel baie gesukkel om aan die slaap te raak en aan die slaap te bly. Sy het nog nooit slaapprobleme gehad nie met 'n vaste roetiene van 19:30 gaan slaap en dan slaap sy deur. Ek het Saterdag 9:00 weer 10mg gegee en toe 13:00 weer 10mg (sy moet 2 dosisse per dag neem omdat die 10mg vinnig uitwerk). Maar sy het weer gesukkel om te slaap. Sy het wel 19:30 aan die slaap geraak maar 23:00 wakker geword en kon nie weer aan die slaap raak nie. Ek het vanoggend 8:30 10mg gegee en ek het gewonder of ek die middag dosis eerder moet oorslaan?

Expert's Reply

A.

ADHD Expert
- 2019/08/26

The Ritalin is supposed to be given 07:00ish and 11:30ish. You can also half the second dose. Please contact your doctor for patient specific queries.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.