advertisement
24 October 2013

Hoe om jou yskas te versorg.

Sorg dat jou yskas meer doeltreffend werk.

0

Sorg dat jou yskas meer doeltreffend werk deur dit op ’n koel plek te hou en nie langs die stoof of in die son nie. Laat warm kos afkoel voordat jy dit in die yskas plaas, maar moenie dit langer as 90 minute buite die yskas hou nie om die groei van bakterieë te voorkom. Sorg dat die yskas nie onnodig koud gestel is nie. Dit moet minder as 5 °C wees, maar 4 °C is laag genoeg. Die vrieskastemperatuur moet -18 °C wees. Vir nog wenke vir die doeltreffende werkverrigting van jou yskas kliek hier.

 
 
NEXT ON HEALTH24X
advertisement

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.