Het jy geweet tot 90% van 'n wasmasjien se energieverbruik kan aan die verhitting van water toegeskryf word? Bespaar elektrisiteit deur jou klere in koue water te was of moenie die warm verstellings so dikwels gebruik nie. As jy jou klere in koue water was, hou dit ook langer. Besoek Health24 vir nog energiebesparende wenke.
Olivia Rose-Innes, Health24, Julie 2012