advertisement
Question
Posted by: Blommie | 2004/11/14

Hoodia

Waar kry mens Hoodia te koop? En help dit vir gewigsverlies?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Blommie
Ek is nie seker of dit in SA in die gesondheidswinkels beskikbaar is, al dan nie. Jy sal by hulle moet navraag doen. Daar is aanduidings dat hierdie plant wel aptyt onderdruk, aangesien dit vir eeue deur die Boesmans gebruik is om honger te stil.
Ek hoop jy vind dit in die 'Health shops'.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anon | 2014/04/22

Www.dianas.co.za Hulle verkoop Hoodia poeier, of kapsules, ook baie ander vreeslik indrukwekkende, natuurlike produkte.

Reply to Anon
Posted by: Anon | 2014/04/22

Www.dianas.co.za Hulle verkoop Hoodia poeier, of kapsules, ook baie ander vreeslik indrukwekkende, natuurlike produkte.

Reply to Anon
Posted by: science | 2004/11/16

Volgens my apteek se gesondheidswinkel-spesialis veroorsaak dit net maagpyn, en help nie met die eetlus nie. Die WNNR werk nog aan die formulering. Dit wat op die rakke beskikbaar is bevat nie die aktiewe bestanddeel nie. So wag maar totdat die regte produk op die rakke verskyn.

Reply to science

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement