advertisement
Question
Posted by: Janine De Bruno Austin | 2020/06/30

Pyn op my krop

Ek het nou vd laaste 2dae verskriklik pyn op my krop. Ek het n maagseer en gebruik my tablet te. Dit het maandag begin net na ek n adco dol gedink het. Ek weet ek mag nie. Wat Kan ek doen om d pyn te laat weggaan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/07/03

Hi Janine

Jy het dalk n sterkte tablet nodig om jou maag te beskerm - dalk is jy gelukkig en is die pyn nou al beter, maar as jy nou nogsteeds pyn het dan moet jy asseblief dokter toe gaan dat hy vir jou iets sterkers voorskryf vir jou maagpyn (die adcodol het moontlik die maagseer vererger, of inflammasie veroorsaak). Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement