advertisement
Question
Posted by: Gerda Greyling | 2019/09/16

MANTELVLIESBREUK

Goeie more, ek het 'n hele paar jaar terug my mantelvlies breuk wat ek gehad het laat regmaak, ek begin dieselfde simptome te kry soos toe ek gediagnoseer was met dit, Ek bly sukkel met sooibrand, enige iets wat ek eet of drink gee my sooibrand. Ek het nie medies nie en hoe kan ek te werk gaan asb as iemand my kan help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/09/18

Hi Gerda
Probeer enigiets wat dit kan erger maak vermy, soos byvoorbeeld enige kos wat branderig is, alkohol, baie kos wat verfynde witmeel bevat en rook. Daar is medikasie wat n mens kan drink, soos lansoloc otc, n mens kan dit vir sewe dae gebruik en is oor die toonbank beskikbaar. Indien dit net erger raak moet jy maar eerder na jou naaste kliniek gaan dat hulle vir jou chroniese medikasie kan voorskryf. Sterkte en ek hoop jy voel gou beter. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement