advertisement
Question
Posted by: Dottie | 2020/09/20

Honde wat op hitte is

Ek wil graag uitvind ons het 2 tefies een is 'n kruising tussen 'n labrador en sharpei en is 9 jaar oud, die ander een is 'n kruising tussen labrador, sharpei en husky en is 4 jaar oud. hoeveel keer 'n maand of jaar is hulle op hitte? die kos wat hulle eet is Montego Karoo. en dna wil ek ook weet hoe lank is hulle op hitte of eerder bloei hulle?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet
- 2020/09/22

Die beste sal wees om u plaaslike veearts te kontak (of skakel die prraktyk). Hulle sal van hulp kan wees.

Dit is moeilik om 'n diagnose te maak sonder om u troeteldier te ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement