advertisement
Question
Posted by: Karen | 2019/08/20

pyn in maagarea

Ek het vir n maand gesukkel met blaasinfeksie en drie verskillende antibiotika's gebruik. Die infeksie is opgeklaar maar ek kry n slegs snags n pyn en lae maagarea - amper soos n spasma pyn. Ek kan nie agterkom wat veroorsaak dit nie - dit wissel en kry dit nie elke aand nie - dit is gewoonlik eers so drie ure nadat ek gaan slaap het. Ek het 'n antiflamotoriese medikasie gebruik wat dan verligting gee.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/08/21

Hi Karen

Die pyn kan van die kolon of van die uterus (baarmoeder) afkomstig wees, so ek stel voor dat jy dalk gaan vir n sonar. Indien jy enigsins hardlywig is, moet jy dit eers uitsorteer, want dit kan ook pyn veroorsaak. Groete en sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement