advertisement
Question
Posted by: Anon | 2020/02/17

Abnormale menstruasie

Ek het raad nodig en wil hoor of iemand ook so iets al experience het voor ek onnodig doktors toe gaan. Ek en my kerel het in Junie 2018 begin ernstig raak en daarom ook seksueel aktief geraak, maar na 4 weke het ek snaakse afskeidings begin kry ekt n swangerskap toets gevat vir ingeval (negatief) en daarna besluit om op die inspuiting te gaan in Julie. Ek was vir n jaar lank op die inspuiting waarvan ek net 3 dae elke maand NIE op my tyd was nie hulle het vir my die pil gegee saam die inspuiting net om my tyd te stop. Ekt Aug 2019 besluit ek kan net so wel permanent op die pil wees. Alles loop mooi ek kry krampe n week/2weke voor ek moet begin en dan weer wanneer ek menstrueer, alles was normaal tot die laaste twee maande. Ek drink elke dag op tyd my pilletjie en ons is nogsteeds baie versigtig, maar ekt die 1ste feb op gehou menstrueer en het die 9de weer begin en dit hou nie op nie. Dis erge krampe en BAIE bloed (jammer as ek bietjie graphic is). Dit het laas maand ook gebeur (nie so erg soos nou nie) en het toe n swanger skap toets gevat omdat ek gelees het van implantation discharges die toets was negatief

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc
- 2020/02/21

Your irregular bleeding may be breakthrough bleeding related to the Pill, but there are other causes such as problems with the uterus or cervix, so I would suggest that you have a gynae check.


Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement