Childhood Diseases

Question
Posted by: LYN TALJARD | 2011-10-27

Q.

KLIERKOORS

41Vrou, gediagnoseer met klierkoors. Simptome is kwaai swelling en pyn by my gewrigte, hande en voete, kniee. Sukkel om te loop en kan geen drukking op enige deel sit nie. Is dit normale simptome van klierkoors?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Klierkoors kan die rede wees vir gewrigpyn maar jou simptome is baie erger as wat gewoonlik gepaard gaan met klierkoors.Ook swelsel van die gewrigte is nie 'n simptoom van klierkoors nie. Of die diagnose is verkeerd of daar is 'n ander rede vir hierdie simptome. Dit is nodig om terug te gaan na jou dokter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Annette Du Preez | 2012-03-03

Ek is gediadnoseer met klierkootrs. Wat is die simptome en watse medikasie kan ek gtebruik.
Dankie

Reply to Annette Du Preez

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.