advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010/03/29

Terugvoer: Klierkoors

Hi Doc,

Die VBT en CRP''s en ESR en Hormone en als was negatief en toe doen die Dokter ''n spesifieke toets vir Klierkoors, wat toe positief terug gekom het.

Die Dok stuur my nou vanmiddag Hospitaal toe vir Inspuitings en drup. Ek het intussen ''n reeks Zitramex klaar gemaak. Wat is die verdere behandeling vir Klierkoors? Hoe lank gaan die simptome nog aan hou?

Dankie, Doc.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Klierkoors is 'n virus so daar is nie spesifieke medikasie nie, mens behandel maar ondersteunend(dit vat so maand tot 6 weke om heeltemal te herstel) sien ook http://www.health24.com/medihelp/diseases.asp?alpha=&contentid=12539
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Francois | 2015/09/21

Hello, daardie toets kon n EBV toets gewees het (Ebstein Bar Virus).

Reply to Francois
Posted by: nelie | 2014/02/21

Goeiedag! Ek sit nou al vir n week lank met keelseer, nou en dan met nek pyn en n iereteerende pyn agter my kop.Het ook ligte oorpyn. Was so paardae terug by di doc hy se kan meskien dalk klierkoors wees, hy het toetse gedoen nou wag ek maar. Hy het ook gese dat ek ekseem in my ore het. My senewees is klaar ek is so bang daar is iets ernstig vout! Kan u my asb bietjie raad gee? Asb

Reply to nelie
Posted by: cyberdoc | 2010/03/29

Hallo Cornel
Klierkoors is 'n virus so daar is nie spesifieke medikasie nie, mens behandel maar ondersteunend(dit vat so maand tot 6 weke om heeltemal te herstel) sien ook http://www.health24.com/medihelp/diseases.asp?alpha=&contentid=12539
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement