advertisement
Question
Posted by: Driekie Schickerling | 2017/12/10

prikkels aan my gesig

Hallo, ek glo jul sal Afrikaans verstaan? Ek het al 'n hele paar maande(so 3) prikkels in my gesig. Veral rondim my mond en die tip van my neus. Dit voel soos of daar goggatjies rondloop en dan is dit kielierig sodat ek dit moet krap of vryf. Dit voel of dit al hoe meer en verspreid raak. Kan u my dalk 'n aanduiding gee wat dit kan wees? Baie dankie solank.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2017/12/13

Hi

Dit klink asof een van die gesigsenuwees geirriteerd is of inflammasie in het. Daar is moontlik medikasie wat kan help, maar ek dink dit sal goed wees om by die dokter n draai te maak sodat hy/sy kan sien watter een van die gesigsenuwees n probleem het en wat n mens daaraan kan doen. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement