advertisement
Question
Posted by: cheree | 2015/04/05

knieg

H i ek is 15 en het die 12/02/2015 gegaan om n gedEelte van my kraakbeen te verwyder was 2weke by huis en weer n week ini hospitaal vir inflemasie en is later weer ontslaan. volgens dok sal ek herstel maar ek twyfel want ek kan tot vandag nie op my hak trap nie. my knee lyk verskilend en kanie met my hele gewig op die been trap nie en is lomp na die operasie. die dokt het gese ek moet nie meer fisio doen nie so kan iemand my so gou as moontlik antwoord? ek het nie meer lank vakansie nie en my akademie lei daaronder

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones
- 2015/04/14

Hello Cheree

Ek stel tog voor dat jou ma weer die dokter skakel en sê wat jou pla. Ek is ook seker dat nog fisio nie sal skade doen nie- die Med Fonds sal egter net betaal as die dr dit voorskryf.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement