advertisement
Question
Posted by: madelie | 2014/05/26

help asb

My suster is 32 en rook baie. Sy kla dat sy baie moeg is en dit voel asof iemand op borskas sit... sy voel ook met tye kortasem. Sy het gegaan vir toetse by n staats hospitaal vandag en die toetse het getoon dat die are/ aar in haar hart geblok is en dat die hart kloppings "iregular" is. Ek is baie bekommerd oor hart. Sy gaan Woensdag vir nog toetse, want die een borsbeen is opgeswel. Watse raad kan ek haar gee of hoe kan ek help? baie danie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement