advertisement
Question
Posted by: | 2013/03/06

Ek het 'n naeltjie breuk opgedoen in my swangerskap, is daar maniere om dit reg te oefen in plaas van operasie?

Ek het baie vinnig baie groot geraak in my swangerskap en was 'n volle 1,2m in omtrek aan die einde as gevolg van die posterior posisie van my 4.06kg baba. Ek het 'n plat six pack gehad voro die swangerskap en nou as ek nie my maag intrek nie vra mense my hoe ver ek alweer swanger is! Ek kan voel die spiere om my naeltjie het 'n gaping in. Kan mens dit reg oefen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
5
Our users say:
Posted by: Guerri | 2016/06/18

Ek is mnr Guerri, private lening uitlener wat die lewe na die moontlikhede lenings gee. Het jy 'n lening moet dringend betaal skuld af of jy 'n lening om jou besigheid te verbeter nodig? Jy is verwerp deur banke en ander finansiële instellings? Het jy 'n konsolidasie lening of verband nodig? Op soek na Morea, want ons is hier om al jou finansiële probleme 'n ding van die verlede te maak. Ons ken fondse aan individue in die behoefte van finansiële bystand wat 'n slegte krediet of geld nodig om rekeninge te betaal, om te belê in die besigheid teen 'n koers van 2%. Ek wil hierdie medium gebruik om jou te laat weet dat ons bied 'n betroubare en begunstigde bystand en gereed om die lening te bied sal wees. So kontak ons vandag per e-pos by: (opendoorsloancompany@gmail.com)

Reply to Guerri

Posted by: Anonymous | 2015/10/05

Tekens van naelbreek. My laaste is nou 18 maande. Hoe begin ek nou eers probleme kry? Dr het vinnig gekyk laas week omdat my naeltjie binne juk en heeltyd veletjies maak. Hyt gese lyk reg ek moet net mooier droog maak. Maar direk bo my naeltjie is dit soms gevoelig en voel soos 'n spier wat uitstaan. Klein en ek moet my maagspiere eers hard maak voor ek hom voel.

Reply to Anonymous
Posted by: Charlene | 2015/09/09

Ek is so bly om te hoor ander Mammas het ook n naetjie breuk agv swangerskap. My eerste uit drie swangerskappe op 7 maande, het my seun n massiewe growth spurt gehad in 20 min waartydens ek letterlik gevoel het my naeltjie skeur en was bang my baba gaan uit my maag uitval. Hys die grootste uit my drie babas gewees. Ekt nogsteeds my naeltjie breuk en my jongste is nou drie jaar oud. Die medies dek nie die operasie tensy dit lewens gevaarlik is nie. Om self te laat regmaak is n kosmetiese operasie waarvoor jy omtrent R30 000 minimum moet betaal. Ek begin nou probleme kry, maar medies wil nog nie dit dek nie. Kan nog nie n lening uitneem ook nie, so ek probeer meestal wit vleis eet en so min as moontlik stysel te eet. Baie sterkte aan al die ander Mammas met n naeltjie breuk.

Reply to Charlene
Posted by: Mariette | 2013/06/12

Ek het ook een in my eerste swangerskap opgedoen en is nou 22 weke swanger met my 2debaba! As ek jy is, laat maak dit reg voordat jy weer swanger is. Ek suffer nou van die pyn en daar is niks wat ek kan drink of doen vir die pyn nie. Ek druk hom altyd terug,maar die laaste 2 dae sukkel ek om dit te doen en nou is dit 20 keer erger as wat dit was. Gaan vir die operasie dis die beste om te doen!

Reply to Mariette

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement