advertisement
Question
Posted by: Jaco | 2016/08/17

Dom vraag

Hallo Julle. Wel voel baie simpel dat n man van 28 so iets moet vra maar wil net sekerheid he. EK en my verloofde gebruik altyd condome. Sy is NIE op die pil nie (mediese redes). Nou nadat ek klaar geejaculate het dan het ek die kondoom afgehaal en n nuwe ene aangesit.EK het dit onlangs eers begin doen. Maar ek worry nou wat kan gebeur met daardie tussen fase? Ek wil net versigtig wees. Daar kan (en is) sperm wat agter bly. JOu hande kan van dit ophe as jy die codoom afhaal. So jy kan met "besmette" hande die "nuwe" kondoom aanraak. Ja ek is seker baie paranoid maar wil net seker maak wat ek kan doen of watter voorstelle iemand het. Dankie by voorbaat

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement